Rafael Nadal

Rafael "Rafa" Nadal Parera (Katalaans: [rəfəˈɛɫ nəˈðaɫ pəˈɾeɾə], Spaans: [rafaˈel naˈðal paˈɾeɾa]; gebore 3 Junie 1986 in Manacor, Majorka, Spanje) is 'n Spaanse professionele tennisspeler. Hy beklee tans die wêreld se no. 649-posisie[3] en is 'n veertienmalige Franse Ope-enkelspelkampioen (2005-'08, 2010-'14, 2017-'22), tweemalige kampioen by Wimbledon (2008 en 2010), viermalige kampioen by die VSA-Ope (2010, 2013, 2017 en 2019) en twee keer kampioen by die Australiese Ope (2009 en 2022). Hy het altesaam reeds 22 Grand Slam-enkelspeltitels verower.

Rafael Nadal
Rafael Nadal tydens die Australiese Ope in 2016
Volle naamRafael Nadal Parera
BynaamRafa
The King of Clay
The Man from Majorca
The Matador[1][2]
LandVlag van Spanje Spanje
WoonplekManacor, Majorka, Spanje[3]
Geboortedatum3 Junie 1986 (1986-06-03) (37 jaar oud) [3]
GeboorteplekManacor, Majorka, Spanje[3]
Lengte1,85 m[3]
Gewig85 kg[3]
AfrigterCarlos Moyá (2016–hede)
Marc López (2021–hede)
Gustavo Marcaccio (2022–hede)[3]
Begin professioneel2001[3]
SpelstylLinkshandig (tweehandig handrughou)[3]
Loopbaan-wengeld$134 659 704 (soos op 29 Januarie 2024)[3] (2de van alle tye)[4]
Amptelike webbladrafaelnadal.com
Enkelspel
Loopbaanrekord1070–221 (82,9%)[3]
Loopbaantitels92[3] (5de van die Ope-tydperk)
Hoogste rangNo. 1 (18 Augustus 2008)[3]
Huidige rangNo. 649 (29 Januarie 2024)[3]
Grand Slam-uitslae
Australiese OpeW (2009, 2022)
Franse OpeW (2005, 2006, 2007, 2008, 2010, 2011, 2012, 2013, 2014, 2017, 2018, 2019, 2020, 2022)
WimbledonW (2008, 2010)
VSA-OpeW (2010, 2013, 2017, 2019)
Groot toernooie
ToereindrondeE (2010, 2013)
Olimpiese Spele Goue medalje (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord138–76 (64,5%)[3]
Loopbaantitels11[3]
Hoogste rangNo. 26 (8 Augustus 2005)[3]
Huidige rangNo. – (29 Januarie 2024)[3]
Australiese Ope3R (2004, 2005)
Wimbledon2R (2005)
VSA-OpeHE (2004)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Goue medalje (2016)
Laaste opgedateer op: 29 Januarie 2024.

In 2010 het hy die tweede man in die geskiedenis geword wat vyf Roland Garros-enkeltitels ingepalm het.

Ten spyte daarvan dat hy linkshandig is terwyl hy tennis speel, is Nadal bekend daarvoor dat hy regshandig is terwyl hy dinge in die alledaagse lewe doen soos skryf en gholf speel.

Grand Slam-rekord

Rafael Nadal in 2006
Rafael Nadal nadat hy die Franse Ope in 2006 gewen het

Die tabel toon Nadal se prestasie tydens elk van die Grand Slam-mansenkelspeltoernooie waaraan hy deelgeneem het:

JaarAustraliese OpeFranse OpeWimbledonVSA-Ope
2003Nie ingeskryf nieBeseerRondte 3Rondte 2
2004Rondte 3BeseerBeseerRondte 2
2005Rondte 4WennerRondte 2Rondte 3
2006BeseerWennerEindstrydKwarteindstryd
2007KwarteindstrydWennerEindstrydRondte 4
2008HalfeindstrydWennerWennerHalfeindstryd
2009WennerRondte 4BeseerHalfeindstryd
2010KwarteindstrydWennerWennerWenner
2011KwarteindstrydWennerEindstrydEindstryd
2012EindstrydWennerRondte 2Beseer
2013BeseerWennerRondte 1Wenner
2014EindstrydWennerRondte 4Beseer
2015KwarteindstrydKwarteindstrydRondte 2Rondte 3
2016Rondte 1Rondte 3BeseerRondte 4
2017EindstrydWennerRondte 4Wenner
2018KwarteindstrydWennerHalfeindstrydHalfeindstryd
2019EindstrydWennerHalfeindstrydWenner
2020KwarteindstrydWennerToernooi nie gehou nieNie gespeel nie
2021KwarteindstrydHalfeindstrydNie gespeel nieNie gespeel nie
2022WennerWennerHalfeindstrydRondte 4
2023Rondte 2Nie gespeel nieNie gespeel nieNie gespeel nie
2024Nie gespeel nie

Verwysings

Bronne

  • (de) Rafael Nadal und John Carlin: Rafa – Mein Weg an die Spitze. Edel Verlag, Hamburg 2012, ISBN 978-3-8419-0123-1.
  • (en) Tom Oldfield: Rafael Nadal: The Biography. Blake Publishing, 2010, ISBN 1-84454-949-6.

Eksterne skakels