Oregon

Oregon (Engels: State of Oregon) is 'n deelstaat in die Noordwestelike Stille Oseaan-streek van die Verenigde State van Amerika. Dit is die 33ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Die hoofstad is Salem en die grootste stad is Portland.

Deelstaat Oregon
altalt
Vlag van OregonSeël
Bynaam(e): Beaver State
alt
Kaart van die Verenigde State met Oregon uitgelig
Amptelike taal(e)Geen
HoofstadSalem
Grootste stadPortland
Area 9de in die V.S.
 - Totaal255 026 km2
 - Wydte420 km
 - Lengte580 km
 - Water6 177 km2
 - % water2,4 %
 - Breedtegraad42° N tot 46° 18′ N
 - Lengtegraad116° 28′ W tot 124° 38′ W
Bevolking 27ste in die V.S.
 - Totaal3 831 074
 - Digtheid15,02/km2
12de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntMount Hood
3 425 m
 - Gemiddeld1 005 m
 - Laagste puntStille Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 14 Februarie 1859 (33ste)
GoewerneurKate Brown (D)
Luitenant-GoewerneurBev Clamo (R)[1]
WetgewerOregon Wetgewende Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreRon Wyden (D)
Jeff Merkley (D)
TydsoneUTC -8 / Somertyd -7
AfkortingsOR US-OR
Webbladwww.oregon.gov

Oregon het 'n bevolking van sowat 3,8 miljoen en 'n oppervlakte van 255 026 vierkante kilometer. Na die deelstaatbewoners word in Engels as Oregonians verwys.

Oregon word in die noorde deur Washington (deelstaat), in die ooste deur Idaho, en in die suide deur Kalifornië en Nevada begrens. In die weste lê die Stille Oseaan. Die Cascade-gebergte, wat in die westelike gebied lê, is deur vulkaniese bedrywigheid gevorm. Die oostelike gebied is hoofsaaklik woestynagtig.

Die Columbiarivier vorm vir 480 km die grens tussen dié deelstaat en Washington.

Oregon se bynaam is Beaver State. Die etimologie van die naam Oregon is onbekend.

Kratermeer in Oregon
Mount Hood, met Trilliummeer in die voorgrond.
Strawberryberg in Oregon

Verwysings

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis

Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau