Smarag

Smarag
 
FormuleBe3Al2(SiO3)6  
Kleurgroen 
KristalsisteemSeskantig 
Eenheidsela = 9.21 Å, c = 9.19 Å; Z = 2
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Smarag is a edelsteen en 'n verskeidenheid van die beril mineraal (Be3Al2(SiO3)6) wat groen gekleur word deur klein hoeveelhede van chroom of soms vanadium.[1] Beryl het 'n hardheid van 7,5–8 op die Mohs-skaal.[1] Die meeste smaragde is hoogs ingesluit,[2] dus word hul duursaamheid (weerstand teen breek) as algemeen swak geklassifiseer. Smarag is 'n siklosilikaat.

Vernaamste smaragproduserende lande.

Verwysings

Eksterne skakels