Stanislas Wawrinka

Stanislas "Stan" Wawrinka[3] (Frans: [stanislas vavʁiŋka]; gebore 28 Maart 1985) is 'n Switserse professionele tennisspeler. Hy is ook 'n Duitse burger, omdat sy vader 'n Duitser van Tsjeggiese afkoms is.

Stanislas Wawrinka
Stanislas Wawrinka tydens die VSA-Ope in 2016
BynaamStan Wawrinka, Barry
LandVlag van Switserland Switserland
WoonplekMonte Carlo, Monaco[1]
Geboortedatum28 Maart 1985 (1985-03-28) (39 jaar oud) [1]
GeboorteplekLausanne, Switserland[1]
Lengte1,83 m[1]
Gewig81 kg[1]
AfrigterDimitri Zavialoff (2002–2010)
Peter Lundgren (2010–2012)
Richard Krajicek (2016)
Paul Annacone (2017)
Daniel Vallverdú (2019–2022)
Magnus Norman (2013–2017, 2018–2020, 2022–hede)[1]
Begin professioneel2002[1]
SpelstylRegshandig (eenhandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld$36 638 774 (soos op 29 Januarie 2024)[1] (8ste van alle tye)[2]
Amptelike webbladstanwawrinka.com
Enkelspel
Loopbaanrekord568–347 (62,1%)[1]
Loopbaantitels16[1]
Hoogste rangNo. 3 (27 Januarie 2014)[1]
Huidige rangNo. 56 (29 Januarie 2024)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese OpeW (2014)
Franse OpeW (2015)
JuniorW (2003)
WimbledonKE (2014, 2015)
VSA-OpeW (2016)
Groot toernooie
ToereindrondeHE (2013, 2014, 2015)
Olimpiese Spele2R (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord81–105 (43,5%)[1]
Loopbaantitels3[1]
Hoogste rangNo. 88 (2 Februarie 2015)[1]
Huidige rangNo. 209 (29 Januarie 2024)[1]
Australiese Ope3R (2006)
Franse Ope3R (2006)
Wimbledon1R (2006, 2007)
VSA-Ope1R (2005)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Goue medalje (2008)
Laaste opgedateer op: 29 Januarie 2024.

Wawrinka begin op 14-jarige ouderdom om aan internasionale junior-toernooie deel te neem. Hy verlaat skool op 15 om op tennis te fokus, maar sit sy studies deur afstandsonderrig voort. Sedert 2002 speel hy professioneel tennis. In 2005 word hy op die ATP-ranglys onder die beste 100 tennisspelers geplaas. In 2006 haal hy die top 50- en in 2008 die top 10-lys van spelers.

Tydens die Australiese Ope van 2014 wen hy sy eerste Grand Slam-toernooi. Hy skakel die tweede gekeurde Novak Djokovic tydens die kwarteindronde in 5 stelle uit. In die eindstryd wen hy die eerste gekeurde Rafael Nadal met 'n telling van 6–3, 6–2, 3–6 en 6–3. Hiermee skuif hy tot die nommer 3 posisie op die ATP se ranglys op. Tydens die Franse Ope van 2015 wen hy sy tweede Grand Slam-toernooi en tydens die VSA-Ope van 2016 sy derde.

Grand Slam-rekord

Stanislas Wawrinka tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2013
Stanislas Wawrinka tydens die Olimpiese Somerspele 2012

Die tabel toon Wawrinka se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

JaarAustraliese OpeFranse OpeWimbledonVSA-Ope
2005BeseerRondte 3Rondte 1Rondte 3
2006Rondte 2Rondte 1Rondte 3Rondte 3
2007Rondte 3Rondte 2Rondte 1Rondte 4
2008Rondte 2Rondte 3Rondte 4Rondte 4
2009Rondte 3Rondte 3Rondte 4Rondte 1
2010Rondte 3Rondte 4Rondte 1Kwarteindstryd
2011KwarteindstrydRondte 4Rondte 2Rondte 2
2012Rondte 3Rondte 4Rondte 1Rondte 4
2013Rondte 4KwarteindstrydRondte 1Halfeindstryd
2014WennerRondte 1KwarteindstrydKwarteindstryd
2015HalfeindstrydWennerKwarteindstrydHalfeindstryd
2016Rondte 4HalfeindstrydRondte 2Wenner
2017HalfeindstrydEindstrydRondte 1Beseer
2018Rondte 2Rondte 1Rondte 2Rondte 3
2019Rondte 2KwarteindstrydRondte 2Kwarteindstryd
2020KwarteindstrydRondte 3Toernooi nie gehou nieNie deelgeneem nie
2021Rondte 2Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieNie deelgeneem nie
2022Nie deelgeneem nieRondte 1Rondte 1Rondte 1
2023Rondte 1Rondte 2Rondte 3Rondte 3
2024Rondte 1

Verwysings

Eksterne skakels