Tsjoewasjies

taal
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Tsjoewasjiërs.

Tsjoewasjies (Чӑвашла, Čăvašla; [tɕəʋaʂˈla]) is ’n Turkiese taal wat deur die Tsjoewasjiërs gepraat word. Dit is saam met Russies die amptelike taal van die Republiek van Tsjoewasjië. Tsjoewasjies is die enigste oorlewende lid van die Oghoer-tak binne die Turkiese tale en word deur sowat 1,3 miljoen mense gepraat. Tsjoewasjies word in die Cyrilliese alfabet geskryf.

Tsjoewasjies
Чӑвашла, Čăvašla 
Uitspraak:tɕəʋaʂˈla]
Gepraat in:Vlag van Rusland Rusland 
Gebied:Tsjoewasjië
Totale sprekers:1,3 miljoen[1]
Taalfamilie:Altaïes
 Turkies
  Oghoer
   Tsjoewasjies 
Skrifstelsel:Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:cv
ISO 639-2:chv
ISO 639-3:chv 
Verspreiding van Tsjoewasjies

Skryfstelsel

А аӐ ӑБ бВ вГ гД дЕ еЁ ё
Ӗ ӗЖ жЗ зИ иЙ йК кЛ лМ м
Н нО оП пР рС сҪ ҫТ тУ у
Ӳ ӳФ фХ хЦ цЧ чШ шЩ щЪ ъ
Ы ыЬ ьЭ эЮ юЯ я

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Tsjoewasjies