Wasabi
Wasabi (Eutrema japonicum) is 'n plant in die kruisblomfamilie Brassicaceae, wat ook kool, peperwortel en mosterd insluit.[2]
Wasabi | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Brassicales |
Familie: | Brassicaceae |
Genus: | Eutrema |
Spesie: | E. japonicum |
Binomiale naam | |
Eutrema japonicum Matsum. | |
Sinonieme | |
|
Gebruike
Wasabi is 'n gewilde spesery van Japannese oorsprong en word of as 'n wortelstompie verkoop, wat baie fyn gerasper moet word voor gebruik, of as gedroogde poeier in massahoeveelhede.
Galery
- Vars wasabiwortels
- 'n Wasabi-aanplanting op Japan se Nagano
- Vars wasabiwortel word baie fyn gerasper voor gebruik.
- Vars wasabiwortel, baie fyn gerasper
- Wasabi in 'n buis
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal