Yucatán

Yucatán is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Mérida is die hoofstad en die grootste stad in die deelstaat. Hierdie deelstaat is op die Yucatan-skiereiland geleë aan die ooste van Sentraal-Amerika langs die Golf van Meksiko. Sisal word in die deelstaat bewerk. Die deelstaat is 'n laagliggende plato wat nie hoër as 210 m bo seevlak is nie.

Yucatán
Vlag van YucatánWapen van Yucatán
Sien ander Meksikaanse deelstate
Amptelike naam:
Estado Libre y Soberano de Yucatán
("Vrye en onafhanklike staat van Yucatán")
Volkslied:
geen
LandVlag van Meksiko Meksiko
HoofstadMérida
Grootste stadMérida
Munisipaliteite106
Oppervlakte39 524 km²[1] (20ste)
Hoogste punt210 m[2]
Bevolking (2012)
  - Totaal
  - Digtheid

2 015 977[3] (21ste)
51 inw./km² (17de)
DemoniemYucateco (a)
GoewerneurRolando Zapata (PRI)
Senators[4]Daniel Ávila Ruiz (PAN)
Adriana Díaz (PAN)
Angélica Araujo (PRI)
Stigting23 Desember 1823[5][6] (8ste)
MOI (2010) 0,734 – hoog (20ste)
BBP (KKP (2009)
  - Totaal
  - Per capita

9 191 180,625 VSA-$[7]
Tydsone
  - Somertyd
SST (UTC−6)
SDT (UTC−5)
Poskode97
ISO 3166-2MX-YUC
Amptelike webwerfyucatan.gob.mx

Verwysings

Eksterne skakels