Arena Pernambuco

Arena Pernambuco is 'n sokkerstadion in São Lourenço da Mata (Recife), Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 en FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het 'n kapasiteit van 46 160.

Arena Pernambuco
LiggingSão Lourenço da Mata (Recife), Brasilië
Koördinate8°2′25″S 35°0′30″W / 8.04028°S 35.00833°W / -8.04028; -35.00833 35°0′30″W / 8.04028°S 35.00833°W / -8.04028; -35.00833
Kapasiteit44 300[1]
OppervlakGras
Konstruksie
Eerste sooi gespitOktober 2010
GebouOktober 2010 – Mei 2013
Geopen22 Mei 2013[2]
BoukosteR$ 500 miljoen[3]
VSD226 miljoen
EU€ 166 miljoen
Huurders

Fotogalery

Wedstryde

FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

Hoofartikel: FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
16 Junie 201319:00  Spanje2–1  UruguayGroep B41 705
19 Junie 201319:00  Italië4–3  JapanGroep A40 489
23 Junie 201316:00  Uruguay8–0  TahitiGroep B22 047

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
14 Junie 201422:00  Ivoorkus2–1  JapanGroep C40 267
20 Junie 201413:00  Italië0–1  Costa RicaGroep D40 285
23 Junie 201417:00  Kroasië1–3  MeksikoGroep A41 212
26 Junie 201413:00  Verenigde State0–1  DuitslandGroep G41 876
29 Junie 201417:00  Costa Rica1–1 (e.t.) (5–3 n.S.)  GriekelandAgste eindrondte41 242

Sien ook

  • Lys van stadions in Brasilië

Verwysings

Eksterne skakels