Amerikaanse dollar

Geldeenheid van die Verenigde State
Die mees gebruikte geldeenhede volgens waarde
Geldeenheidverspreiding van globale
buitelandse valutamarkte volgens omset.
[1][2]
RangGeldeenheidSimbool
ISO 4217
% daaglikse
aandeel
(Des. 2015)
1Vlag van Verenigde State van AmerikaAmerikaanse dollarUSD ($)87,0%
2Vlag van EuropaEuroEUR (€)33,4%
3Vlag van JapanJapannese jenJPY (¥)23,0%
4Vlag van Verenigde KoninkrykPond sterlingGBP (£)11,8%
5Vlag van SwitserlandSwitserse frankCHF (CHF)8,6%
6Vlag van KanadaKanadese dollarCAD ($)5,2%
7Vlag van AustraliëAustraliese dollarAUD ($)4,6%
8Vlag van MeksikoMeksikaanse pesoMXN ($)2,5%
9Vlag van Volksrepubliek ChinaChinese juanCNY (¥)2,2%
10Vlag van Nieu-SeelandNieu-Seelandse dollarNZD ($)2,0%
11Vlag van SwedeSweedse kroonSEK (kr)1,8%
12Vlag van RuslandRussiese roebelRUB (₽)1,6%
13Vlag van HongkongHongkong-dollarHKD ($)1,4%
14Vlag van Noorweë Noorse kroonNOK (kr)1,4%
15Vlag van SingapoerSingapoer-dollarSGD ($)1,4%
16Vlag van TurkyeTurkse liraTRY (₺)1,3%
17Vlag van Suid-Korea Suid-Koreaanse wonKRW (₩)1,2%
18Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaanse randZAR (R)1,1%
19Vlag van Brasilië Brasiliaanse realBRL ($)1,1%
20Vlag van Indië Indiese roepeeINR (₹)1,0%
Ander6,3%
Totaal[n 1]200%

Die Amerikaanse dollar of VSA-dollar (Engels: United States dollar of US-Dollar, Chamorro: Amerikanon Pesu, Filippyns: Dolyar ng mga Amerikano, Frans: Dollar américain, Hawais: Dala —ʻAmelika, Nederlands: Amerikaanse Dollar, Portugees: Dólar Americano, Samoaans: Amerika Tala, Spaans: Dólar estadounidense, Tetoem: Dólar amerikanu; afgekort VS$) is die amptelike geldeenheid van die Verenigde State van Amerika en sy eilandgebiede, asook van Bonaire, die Britse Maagde-eilande, Ecuador, El Salvador, Liberië, die Marshalleilande, die Gefedereerde State van Mikronesië, Oos-Timor, Palau, Panama, Saba, Sint Eustatius, die Turks- en Caicos-eilande en Zimbabwe.

Die Amerikaanse dollar se valutateken.

Die VSA neem die dollar in 1792 in gebruik. Die geldeenheid word sedert die Tweede Wêreldoorlog as anker-valuta in die internasionale handel beskou. Vir die rede word die pryse van goud en olie internasionaal in dollars uitgedruk.

Munte

Nominale waardeAlgemene naamVoorkantAgterkantPortret en ontwerpdatumAgterste motiefGewigDeursneeMateriaalRand
Cent
penny Abraham LincolnUnieskild2,5 g19,05 mm97,5% Zn bedek met 2,5% CuGlad
Vyf sent
nickel Thomas JeffersonMonticello5,0 g21,21 mm75% Cu
25% Ni
Glad
Dime
10¢
dime Franklin D. Rooseveltolyftak, fakkel, eiketak2,268 g17,91 mm91,67% Cu
8,33% Ni
118 riete
Kwarter dollar
25¢
quarter George Washingtonverskeie; vyf ontwerpe elke jaar5,67 g24,26 g91,67% Cu
8,33% Ni
119 riete
Halwe dollar
50¢
half John F. KennedyPresidensiële Seël11,34 g30,61 mm91,67% Cu
8,33% Ni
150 riete
Dollarmunt
$1
dollar coin, golden dollar Profiel van Sacagawea met haar kind, Jean Baptiste CharbonneauAmerikaanse seearend in vlug (2000–2008), verskeie; nuwe ontwerpe elke jaar8,10 g26,50 mm88,5% Cu
6% Zn
3,5% Mn
2% Ni
Geletterd

Banknote

Huidige banknote van die Amerikaanse dollar.
Gebruik van Amerikaanse dollar en Euro wêreldwyd:

   Verenigde State van Amerika

   Ander lande wat die Amerikaanse dollar as geldeenheid gebruik

   Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Amerikaanse dollar

   Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Amerikaanse dollar


   Europese Ekonomiese en Monetêre Unie

   Ander lande wat die Euro as geldeenheid gebruik

   Geldeenhede met 'n vaste wisselkoers aan die Euro

   Geldeenhede met 'n smal wisselkoers aan die Euro

BenamingVoorkantAgterkantPortretAgterste motiefEerste reeksJongste reeks
Een dollar George WashingtonGroot Seël van die Verenigde State1963-reeks2013-reeks
Twee dollar Thomas JeffersonOnafhanklikheidsverklaring deur John Trumbull1976-reeks2013-reeks
Vyf dollar Abraham LincolnLincoln-gedenksaal2006-reeks2013-reeks
Tien dollar Alexander HamiltonAmerikaanse Departement van Tesourie2004A-reeks2013-reeks
Twintig dollar Andrew JacksonWithuis2004-reeks2013-reeks
Vyftig dollar Ulysses S. GrantCapitol2004-reeks2013-reeks
Eenhonderd dollar Benjamin FranklinOnafhanklikheidssaal2009-reeks2013-reeks

Notas

Verwysings

Eksterne skakels