Batoemi

Batoemi (Georgies: ბათუმი [bɑtʰumi]) is die hoofstad en grootste stad van die outonome gebied Adzjarië in Georgië aan die Swartsee. Die stad het 'n bevolking van 152 839 in 2014 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 64,9 km². Batoemi is ook die tweede grootste stad van dié land naas die hoofstad Tbilisi en is in 1866 tydens die Russiese Ryk gestig.

Batoemi
ბათუმი

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Georgië Georgië
 Lande Adzjarië
 Koördinate41°38′N 41°38′O / 41.633°N 41.633°O / 41.633; 41.633
 Stigting8ste eeu
 Stadstatus1866
 Oppervlakte: 
 - Totaal64,9 vk km
 Hoogte bo seevlak3 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2014)152 839
 - Bevolkingsdigtheid2 400/vk km
 TydsoneUTC +4
 - Somertyd
 BurgemeesterGiorgi Ermakowi
 Amptelike webwerfwww.batumi.ge
Die hawe van Batoemi in 1881

Eksterne skakels