Edwin van der Sar

Edwin van der Sar (gebore op 29 Oktober 1970 in Voorhout) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler. Hy het 130 wedstryde gespeel vir die Nederlandse nasionale sokkerspan en dit is nog altyd 'n rekord.

Edwin van der Sar
Persoonlike inligting
GeboortenaamEdwin van der Sar[1]
Gebore29 Oktober 1970 (1970-10-29) (53 jaar oud) [2]
GeboorteplekVoorhout, Nederland[3]
Lengte2,02 m[4]
SpeelposisieDoelwagter
Jeugloopbaan
1980–1985Foreholte
1985–1990VV Noordwijk
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1990–1999Ajax226(1)
1999–2001Juventus66(0)
2001–2005Fulham127(0)
2005–2011Manchester United186(0)
Totaal605(1)
Nasionale span
1995–2008[5]Nederland130(0)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga..
† Kere uitgedraf (Doele).

Hy het gespeel by Ajax, Juventus, Fulham FC en Manchester United in Engeland.

Op 3 Augustus 2011 is 'n spesiale afskeidswedstryd gespeel vir Van der Sar in die Amsterdam Arena.

Verwysings