Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog

Die Geallieerdes van die Tweede Wêreldoorlog (Engels: Allies; Frans: Alliés; Russies: Антигитлеровская коалиция; Chinees: 同盟國) is die lande wat amptelik teen die Spilmoondhede tydens die Tweede Wêreldoorlog gestaan het. Binne die Geallieerdes het die Sowjetunie, die Verenigde State, en die Verenigde Koninkryk as die "Groot Drie" bekendgestaan. Die Amerikaanse president Franklin D. Roosevelt het na die Groot Drie en China as die "Vier polisiemanne van die wêreld" verwys.

'n Voorstelling van die wisseling in grondgebied wat deur die Geallieerde en Spilmoondhede beheer is oor die verloop van die oorlog. Geallieerd-beheerde gebiede word in groen en violet vertoon en die Spilgebiede in oranje.
Die VS-President Franklin D. Roosevelt en die Britse Eerste Minister Winston Churchill tydens die Casablanca Konferensie in 1943.
Die "Groot 3": Josef Stalin, Franklin D. Roosevelt en Winston Churchill wat by die Teheran Konferensie ontmoet om die Europese Teater van die Tweede Wêreldoorlog in 1943 te bespreek.
Die Geallieerdes van die Asiese en Stille Oseaan Teaters: Generalissimo Tsjiang Kai-sjek, Franklin D. Roosevelt, en Winston Churchill wat by die Kairo Konferensie ontmoet in 1943.
Konferensies van die eerste ministers van die Britse dominions William Lyon Mackenzie King (Kanada), Jan Christian Smuts (Suid-Afrika), Winston Churchill (Verenigde Koninkryk), Peter Fraser (Nieu-Seeland) en John Curtin (Australië) op 1 Mei 1944 in Londen.
Winston Churchill, Franklin D. Roosevelt, en Josef Stalin tydens die Jalta Konferensie in Februarie 1945.
Clement Attlee, Harry S. Truman en Josef Stalin tydens die Potsdam Konferensie in Julie 1945.
Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1942 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie, wat die 26 lede van die Geallieerdes toon.
Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie.
'n Britse plakkaat van 1941, wat die lede van die groter alliansie teen Nazi-Duitsland vertoon.

Gedurende Desember 1941 het Roosevelt die naam "Verenigde Nasies" (VN) vir die Geallieerdes bedink, en die Declaration by United Nations, op 1 Januarie 1942, was die grondslag van die moderne VN.[1] By die Potsdamkonferensie van Julie-Augustus 1945, het Roosevelt se opvolger, Harry S. Truman, voorgestel dat die minsiters van buitelandse sake van China, Frankryk, die Sowjetunie, die Verenigde Koninkryk en die VSA "die vredesverdare en grensskikkings van Europa moes optrek," wat gelei het tot die skepping van die Raad van Minsters van Buitelandse Sake.[2]

Opsomming van Geallieerde oorlogverklarings aan die Spilmoondhede

Na die Duitse inval van Pole

Sien ook: Inval van Pole (1939)
September 1939
April 1940

Na die Skynoorlog

Sien ook: Skynoorlog

Na die inval van die Sowjetunie

Sien ook: Operasie Barbarossa

Na die Aanval op Pearl Harbor

Sien ook: Aanval op Pearl Harbor

Na die Verklaring by die Verenigde Nasies

Sien ook: Verklaring by die Verenigde Nasies

Na die D-dag

Verwysings