Bolivië

Bolivië (Aymara: Wuliwya Suyu; Guaraní: Tetã Volívia; Quechua: Bulibya Mamallaqta; Spaans: Bolivia; genoem na Simón Bolívar), amptelik die Plurinasionale Staat Bolivië (Aymara: Wuliwya Suyu; Guaraní: Tetã Blúrinasionál Volívia; Quechua: Buliwya Achka Nasyun Mama Llaqta; Spaans: Estado Plurinacional de Bolivia), is 'n landingeslote land in Suid-Amerika. Bolivië beslaan 'n oppervlakte van 1 098 581 km² en het 'n bevolking van 11 428 245 in 2019 gehad. Bolivië is landgebonde en word begrens deur Brasilië in die noorde en ooste, Paraguay en Argentinië in die suide, asook Chili en Peru in die weste. Die hoofstad is Sucre (regterlik), die regeringsetel is La Paz (administratief) en die grootste stad is Santa Cruz.

Plurinasionale Staat Bolivië
Wuliwya Suyu (Aymara)
Tetã Blúrinasionál Volívia (Guaraní)
Buliwya Achka Nasyun Mama Llaqta (Quechua)
Estado Plurinacional de Bolivia (Spaans)
Vlag van BoliviaWapen van Bolivia
VlagWapen
Nasionale leuse: ¡La unión es la fuerza![1]
(Spaans vir: "Eenheid is sterkte!")
Volkslied: Himno Nacional de Bolivia
Ligging van Bolivia
HoofstadSucre (grondwetlik en geregtelik)a
La Paz (uitvoerend en wetgewend)
Grootste stadSanta Cruz de la Sierra

17°48′S 63°10′W / 17.800°S 63.167°W / -17.800; -63.167

Amptelike taleAymara, Guaraní, Quechua, Spaans1
Regering

President
• Adjunkpresident
Unitêre presidensiële
grondwetlike republiek
Luis Arce
David Choquehuanca
Onafhanklikheid
• Verklaar
• Erken
• Huidige grondwet
van Spanje
6 Augustus 1825
21 Julie 1847
7 Februarie 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 098 581 km2  (27ste)
424 164 myl2
1,29
Bevolking
 - 2019-skatting
 - 2001-sensus
 - Digtheid
 
11 428 245[2] (83ste)
8 280 184
10,4 / km2 (224ste)
26,9 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$97,784 miljard[3]
$8 342[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$38,938 miljard[3]
$3 322[3]

MOI (2018) 0,703[4] (114de)  –  medium
Gini (2018)42,2[5] –  hoog
GeldeenheidBoliviano (BOB)
Tydsone
 - Somertyd
BOT (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD.bo
Skakelkode+591
1. 31 andere Indiaanse tale word sedert 2009 as amptelike tale erken.
2. La Paz is die setel van die regering en Sucre is die amptelike hoofstad.
Manuel Rivera-Ortiz: Widow Of The Mines, Potosí, Bolivië (2004)
Nasa-Satellietbeeld van Bolivië
Kaart van Bolivië

Die Andesgebergte strek van noord na suid deur die weste van die land. Die land het ook ’n hooglandplato (Altiplano), heuwels en laagliggende vlaktes in die Amasonekom. Die gebied was eens deel van die Inkaryk en is in die 16de eeu deur die Spanjaarde verower. In 1825 het Bolivië onafhanklik geword.[6]

Dit is ’n ontwikkelende land met heelwat minerale, veral tin, en is bekend vir sy kulturele diversiteit.

Verwysings

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels