Guam

Guam (Chamorro: Guåhån) is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 541,3 km² en het 'n bevolking van 168 485 in 2020 gehad.

Guam (Engels)
Guåhån (Chamorro)
Guam
Vlag van GuamSeël van Guam
VlagSeël
Volkslied: The Star-Spangled Banner

Nasionale volkslied: Fanohge Chamoru
Ligging van Guam
HoofstadHagåtña

13°29′N 144°45′O / 13.483°N 144.750°O / 13.483; 144.750

Grootste stadDededo
Amptelike taleEngels en Chamorro
Regering

President
• Goewerneur
• Luitenant-goewerneur
• Afgevaardigde
Niegeïnkorporeerde
georganiseerde grondgebied
Joe Biden (D)
Lou Leon Guerrero (D)
Josh Tenorio (D)
Michael San Nicolas (D)
Onafhanklikheid
Stigting
• Spaanse kolonie
• Amerikaanse kolonie
• Japannese besetting
• Bevryding

Amerikaanse eilandgebied
1668
1898
8 Desember 1941
21 Julie 1944
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
540 km2  (190ste)
210 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2020-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
168 485[1] (-)
159 358[2]
299 / km2 (37ste)
774,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2016-skatting

$5,79 miljard[1]
$35 600[1]

MOI (2008) 0,901[3] (-)  –  baie hoog
GeldeenheidAmerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
CST (UTC+10)
nie toegepas nie (UTC+10)
Internet-TLD.gu
Skakelkode+1-671
Kaart van Guam
Nasa-Satellietbeeld van Guam

Guam is in die suide van die Noordelike Mariana-eilande, in die ooste van die Filippyne en in die noorde van die Gefedereerde State van Mikronesië geleë. Die hoofstad is Hagåtña, voorheen Agana, en die grootste dorp is Dededo.

Verwysings

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels

Wiki-webtuistes

Toerisme

Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau