Jakoeties

Jakoeties of Sacha is ’n Turkiese taal met sowat 450 000 sprekers in die Republiek van Sacha (Jakoetië) in Rusland.

Jakoeties
саха тыла
saxa tıla
Gepraat in:Vlag van Rusland Rusland 
Gebied:Jakoetië
Totale sprekers:450 000[1]
Taalfamilie:Turkies
 Siberies-Turkies
  Noordelike
   Jakoeties 
Skrifstelsel:Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in:Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur:geen
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:sah
ISO 639-3:sah 
Verspreiding van Jakoeties en Dolgan

Verspreiding

Sacha word hoofsaaklik in Sacha (Jakoetië) gepraat, met ’n paar sprekers in die Chabarofsk-krai, asook in Turkye en ander lande. Die meeste van die minderhede in Sacha praat ook eerder Jakoeties as hul eie tale.

Alfabet

Die Cyrilliese alfabet word vir Jakoeties gebruik. Die moderne Jakoetiese alfabet is in 1939 in gebruik geneem en bestaan uit die gewone Russiese letters met vyf bykomende letters: Ҕҕ, Ҥҥ, Өө, Һһ, Үү.

Сахалыы сурук-бичигэ (Jakoetiese alfabet)

LetterNameIPANote
А аа/a/
Б ббэ/b/
В ввэ/v/net in Russiese leenwoorde[2]
Г ггэ/ɡ/
Ҕ ҕҕэ/ɣ, ʁ/
Д ддэ/d/
Дь дьдьэ/ɟ/
Е ее/e, je/net in Russiese leenwoorde
Ё ёё/jo/net in Russiese leenwoorde
Ж жжэ/ʒ/net in Russiese leenwoorde
З ззэ/z/net in Russiese leenwoorde
И ии/i/
Й ййот/j, ȷ̃/
К кка/k, q/
Л лэл/l/
М мэм/m/
Н нэн/n/
Ҥ ҥэҥ/ŋ/
Нь ньэньэ/ɲ/
О оо/o/
Ө өө/ø/
П ппэ/p/
Р рэр/ɾ/
С сэс/s/
Һ һһэ/h/
Т ттэ/t/
У уу/u/
Ү үү/y/
Ф фэф/f/net in Russiese leenwoorde
Х хха/x/
Ц ццэ/ts/net in Russiese leenwoorde
Ч чче/c/
Ш шша/ʃ/net in Russiese leenwoorde
Щ щща/ɕː/net in Russiese leenwoorde
Ъ ъкытаатыннарар бэлиэ/◌./net in Russiese leenwoorde
Ы ыы/ɯ/
Ь ьсымнатыы бэлиэтэ/◌ʲ/net in Russiese leenwoorde
Э ээ/e/
Ю юю/ju/net in Russiese leenwoorde
Я яя/ja/net in Russiese leenwoorde

Verwysings

Eksterne skakels

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Jakoeties