Swerdlofsk-oblast

federale deelgebied van Rusland

Swerdlofsk-oblast (Russies: Свердло́вская о́бласть, Swerdlofskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Oeral- Federale Distrik en die hoofstad is Jekaterinburg.

Swerdlofsk-oblast
Свердловская область
Die ligging van Swerdlofsk-oblast in Rusland.
Die ligging van Swerdlofsk-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrikOeral
Ekonomiese streekOeral
Stigting7 Januarie 1934
Regering
HoofstadJekaterinburg
LeierJewgeni Koeiwasjef
AmpGoewerneur
WetgewerWetgewende Raad
Bevolking
Sensus2010
Totaal4 297 747
Volgorde5de
Digtheid22,06/km2
Stedelik38,9%
Plattelands16,1%
Statistiek
Oppervlakte194 800 km2
Volgorde17de
TydsoneUTC+06:00
Registrasienommer66, 96
Amptelike taleRussies
Webtuistehttp://www.midural.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon  Rusland

61°20′O / 58.700°N 61.333°O / 58.700; 61.333

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.