Victoria Azarenka

Victoria Azarenka (Belarussies: Вікто́рыя Фёдоровна Аза́ранка, Viktoriya Fyodorowna Azarenka [vʲikˈtɔrɨja aˈzaranka]; Russies: Викто́рия Фёдоровна Аза́ренко; gebore 31 Julie 1989 in Minsk) is 'n Belarussiese tennisspeler. In 2012 wen sy die vroueenkels tydens die Australiese Ope. Dit is die eerste keer wat 'n tennisspeler van dié land 'n Grand Slam-toernooi gewen het. In 2013 het sy haar Grand-Slam-titel verdedig. Sy is tans die wêreld se nommer 33-vrouetennisspeler.[1]

Victoria Azarenka
Victoria Azarenka tydens die Franse Ope in 2019
Volle naamВікторыя Фёдараўна Азаранка
Viktoriya Fyodorowna Azarenka
LandVlag van Belarus Belarus
WoonplekBoca Raton, Florida, Verenigde State
Geboortedatum31 Julie 1989 (1989-07-31) (34 jaar oud) [1]
GeboorteplekMinsk, Wit-Russiese SSR, Sowjetunie (nou Belarus)[1]
Lengte1,83 m[1]
AfrigterMaxime Tchoutakian (2021–hede)[1]
Begin professioneel2003[1]
SpelstylRegshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld$37 104 719 (soos op 29 Januarie 2024)[1] (6de van alle tye)[2]
Enkelspel
Loopbaanrekord605–247 (71,0%)[1]
Loopbaantitels21 WTA,[1] 1 ITF
Hoogste rangNo. 1 (30 Januarie 2012)[1]
Huidige rangNo. 33 (29 Januarie 2024)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese OpeW (2012, 2013)
JuniorW (2005)
Franse OpeHE (2013)
WimbledonHE (2011, 2012)
VSA-OpeE (2012, 2013, 2020)
Groot toernooie
WTA-kampioenskapE (2011)
Olimpiese Spele Bronsmedalje (2012)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord185–73 (71,7%)[1]
Loopbaantitels10 WTA,[1] 3 ITF
Hoogste rangNo. 7 (7 Julie 2008)[1]
Huidige rangNo. 43 (29 Januarie 2024)[1]
Australiese OpeE (2008, 2011)
Franse OpeE (2009)
WimbledonKE (2008)
VSA-OpeE (2019)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord
Loopbaantitels3
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Australiese OpeE (2007)
Franse OpeW (2008)
WimbledonE (2018)
VSA-OpeW (2007)
Laaste opgedateer op: 29 Januarie 2024.

Grand Slam-rekord

Victoria Azarenka tydens die Franse Ope in 2015
Victoria Azarenka tydens die Rogers Cup in 2011

Die tabel toon Azarenka se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:

JaarAustraliese OpeFranse OpeWimbledonVSA-Ope
2006Rondte 1Rondte 1Rondte 1Rondte 3
2007Rondte 3Rondte 1Rondte 3Rondte 4
2008Rondte 3Rondte 4Rondte 3Rondte 3
2009Rondte 4KwarteindstrydKwarteindstrydRondte 3
2010KwarteindstrydRondte 1Rondte 3Rondte 2
2011Rondte 4KwarteindstrydHalfeindstrydRondte 3
2012WennerRondte 4HalfeindstrydEindstryd
2013WennerHalfeindstrydRondte 2Eindstryd
2014KwarteindstrydBeseerRondte 2Kwarteindstryd
2015Rondte 4Rondte 3KwarteindstrydKwarteindstryd
2016KwarteindstrydRondte 1BeseerNie deelgeneem nie
2017Nie deelgeneem nieNie deelgeneem nieRondte 4Nie deelgeneem nie
2018Nie deelgeneem nieRondte 1Rondte 2Rondte 3
2019Rondte 1Rondte 2Rondte 3Rondte 1
2020Nie deelgeneem nieRondte 2Toernooi nie gehou nieEindstryd
2021Rondte 1Rondte 4Rondte 2Rondte 3
2022Rondte 4Rondte 3Nie deelgeneem nieRondte 4
2023HalfeindstrydRondte 1Rondte 4Rondte 2
2024Rondte 4

Verwysings

Eksterne skakels