Wembley-stadion

Die Wembley-stadion (dikwels kortweg "Wembley") is 'n sokkerstadion in Wembley in die noordweste van Londen. Die stadion het 90 000 sitplekke.

Wembley-stadion
LiggingLonden, Engeland
Koördinate51°33′21″N 0°16′47″W / 51.55583°N 0.27972°W / 51.55583; -0.27972 0°16′47″W / 51.55583°N 0.27972°W / 51.55583; -0.27972
EienaarBritse sokkerbond (Football Association)
OperateurWembley National Stadium Limited
Kapasiteit90 000 (sokker)
75 000 sitplekke + 15 000 staanplekke (konserte)
OppervlakGras
Konstruksie
Gebou2003
Geopen2007
ArgitekFoster and Partners
Populous
Huurders
Engelse nasionale sokkerspan (2007–hede)

Die stadion is vanaf 2003 tot 2007 op die selfde plek as die eerste Wembley-stadion gebou. Daar is 'n boog oor die nuwe stadion wat so ontwerp is dat dit nie 'n skaduwee oor die veld sal gooi nie.

Naas sport word die stadion ook vir konserte aangewend. Groepe soos Metallica, Muse, George Michael en selfs Lucas Maree het al hier opgetree.

Die stadion is tydens die Olimpiese Somerspele van 2012 vir sokkerwedstryde ingespan en tydens die Rugbywêreldbeker 2015 vir rugbywedstryde.

Wedstryde

Rugbyliga

Hierdie wedstryde is in die ou Wembley-stadion beslis:

Wedstryd#DatumTellingToeskouersNotas
118 Januarie 1930  Australië versl.  Wallis 26–1020 000Eindwedstryd van die 1929-30 Kangaroo-toer
230 Desember 1933  Australië versl.  Wallis 51–1910 00034ste wedstryd van die 1933–34 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje
312 Maart 1949  Frankryk versl.  Engeland 12–515 000Gespeel as deel van die 1948–49 Europese Rugbyliga-kampioenskap
416 Oktober 1963  Australië versl.  Verenigde Koninkryk 22–1613 946Gespeel as deel van die 1963-64 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje en Frankryk die As-reeks
53 November 1973  Verenigde Koninkryk versl.  Australië 21–129 874Gespeel as deel van die 1973 Kangaroo-toer in Groot-Brittanje en Frankryk die As-reeks
627 Oktober 1990  Verenigde Koninkryk versl.  Australië 19–1254 569Gespeel as deel van die 1990 As-reeks
724 Oktober 1992  Australië versl.  Verenigde Koninkryk 10–673 6311992 Rugbyliga Wêreldbeker-eindstryd
Nuwe internasionale rugbyliga bywoningsrekord
816 Oktober 1993  Verenigde Koninkryk versl.  Nieu-Seeland 17–036 1311ste Toets van die 1993 Groot-Brittanje vs Nieu-Seeland toetsreeks
922 Oktober 1994  Verenigde Koninkryk versl.  Australië 8–457 034Gespeel as deel van die 1994 As-reeks
107 Oktober 1995  Engeland versl.  Australië 20–1641 271Openingswedstryd van die 1995 Rugbyliga Wêreldbeker
1128 Oktober 1995  Australië versl.  Engeland 16–866 5401995 Rugbyliga Wêreldbeker-eindstryd
121 November 1997  Australië versl.  Verenigde Koninkryk 38–1441 135Gespeel as deel van die Superliga toetsreeks

Rugbyunie

Hierdie wedstryde is in die ou Wembley-stadion beslis:

DatumToernooiTuisspanWegspanToeskouers
17 Oktober 19921992 Internasionale Herfsreeks Engeland26 Kanada13
29 November 19971997 Internasionale Herfsreeks Wallis7 Nieu-Seeland42
5 April 19981998 Vyfnasies-toernooi Wallis0 Frankryk5175 000
7 Maart 19981998 Vyfnasies-toernooi Wallis19 Skotland1372 000
14 November 19981998 Internasionale Herfsreeks Wallis20 Suid-Afrika28
20 Februarie 19991999 Vyfnasies-toernooi Wallis23   Ierland2976 000
11 April 19991999 Vyfnasies-toernooi Wallis32 Engeland3176 000

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966

Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1966.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
11 Julie 196619:30  Engeland0–0  UruguayGroep A87 148
13 Julie 196619:30  Frankryk1–1  MeksikoGroep A69 237
16 Julie 196619:30  Engeland2–0  MeksikoGroep A92 570
19 Julie 196616:30  Meksiko0–0  UruguayGroep A61 112
20 Julie 196619:30  Engeland2–0  FrankrykGroep A98 270
23 Julie 196615:00  Engeland1–0  ArgentiniëKwarteindrondte90 584
26 Julie 196619:30  Engeland2–1  PortugalHalfeindrondte94 493
28 Julie 196619:30  Portugal2–1  SowjetunieKlein finale87 696
30 Julie 196615:00  Engeland4–2 (e.t.)  Wes-DuitslandEindstryd96 924

Europese Sokkerkampioenskap 1996

Hoofartikel: Europese Sokkerkampioenskap 1996.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
8 Junie 199615:00  Engeland1–1  SwitserlandGroep A76 567
15 Junie 199615:00  Skotland0–2  EngelandGroep A76 864
18 Junie 199619:30  Nederland1–4  EngelandGroep A76 798
22 Junie 199616:00  Spanje0–0 (2–4 straf.)  EngelandKwarteindrondte75 440
26 Junie 199620:30  Duitsland1–1 (6–5 straf.)  EngelandHalfeindrondte75 862
30 Junie 196620:00  Tsjeggië1–2 (e.t.)  DuitslandEindstryd73 611

Rugbywêreldbeker 2015

Hoofartikel: Rugbywêreldbeker 2015.
DatumTydSpan 1TellingSpan 2RondteToeskouers
20 September 201516:45 Nieu-Seeland26–16 ArgentiniëGroep C89 019
27 September 201516:45   Ierland44–10 RoemeniëGroep D89 267

Fotogalery

Eksterne skakels