Gaan na inhoud

Cannes-rolprentfees 1961

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  Cannes-rolprentfees 1961 

Datum3-18 Mei 1961
PlekCannes, Frankryk
Getal prente 31 in kompetisie
27 kortprente
Webtuiste Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek The Joy of Living
(Che gioia vivere)
Palme d'Or The Long Absence
(Une aussi longue absence)
en Viridiana

Die 14de Cannes-rolprentfees is van 3-18 Mei 1961 in Cannes, Frankryk, gehou.[1] Die Palme d'Or is toegeken aan The Long Absence (Une aussi longue absence) deur Henri Colpi en Viridiana deur Luis Buñuel.[2] Die fees is geopen met The Joy of Living (Che gioia vivere) deur René Clément. Die Franse skrywer Jean Giono was die president van die jurie.

Shirley Clarke se debuutprent, The Connection, is ook op die fees vertoon danksy die inspanning van die Association Française de la Critique de Cinéma. Die prent se sukses het tot gevolg gehad dat die fees die volgende jaar die International Critics' Week gestig het.[3]

Prysewysig bron

Anthony Perkins, beste akteur.
Sophia Loren, beste aktrise.

Van die mense en prente wat in 1961 pryse ontvang het, is:[4]

  • Palme d'Or: The Long Absence (Une aussi longue absence) deur Henri Colpi en Viridiana deur Luis Buñuel
  • Jurieprys: Mother Joan of the Angels (Matka Joanna od aniolów) deur Jerzy Kawalerowicz
  • Beste regisseur: Yuliya Solntseva vir Chronicle of Flaming Years (Povest plamennykh let)
  • Beste akteur: Anthony Perkins vir Goodbye Again
  • Beste aktrise: Sophia Loren vir Two Women (La Ciociara)

Kortprente

  • Palme d'Or: La Petite Cuillère deur Carlos Vilardebó
  • Jurieprys: Párbaj deur Gyula Macskássy

Verwysingswysig bron

Eksterne skakelswysig bron

🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie