in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Steffi Graf Steffi Graf in 2010 Volle naam Stefanie Maria Graf Land Wes-Duitsland (1982–1990) Duitsland (1990–1999)Woonplek Las Vegas , Nevada , Verenigde State Geboortedatum 14 Junie 1969 (1969-06-14 ) (54 jaar oud) [1] Geboorteplek Bruhl, Wes-Duitsland (nou Duitsland )[1] Lengte 1,75 m[1] Afrigter Peter Graf Pavel Složil (1986–1991) Heinz Günthardt (1992–1999)[1] Begin professioneel 18 Oktober 1982[1] Afgetree 13 Augustus 1999[1] Spelstyl Regshandig (eenhandig handrughou)[1] Loopbaan-wengeld $21 895 277[1] (17de van alle tye) [2] Int. Tennisheldesaal 2004 Enkelspel Loopbaanrekord 900–115 (88,7%)[1] Loopbaantitels 107 WTA[1] Hoogste rang No. 1 (17 Augustus 1987)[1] Grand Slam-uitslae Australiese Ope W (1988, 1989, 1990, 1994)Franse Ope W (1987, 1988, 1993, 1995, 1996, 1999)Wimbledon W (1988, 1989, 1991, 1992, 1993, 1995, 1996)VSA-Ope W (1988, 1989, 1993, 1995, 1996)Groot toernooie WTA-kampioenskap W (1987, 1989, 1993, 1995, 1996)Olimpiese Spele W (1988 )Dubbelspel Loopbaan-rekord 173–72 (70,6%)[1] Loopbaantitels 11 WTA[1] Hoogste rang No. 3 (3 Maart 1987)[1] Australiese Ope HE (1988, 1989) Franse Ope E (1986, 1987, 1989) Wimbledon W (1988)VSA-Ope HE (1986, 1987, 1988, 1989) Groot dubbelspeltoernooie WTA-kampioenskap HE (1986, 1987, 1988) Olimpiese Spele HE (1988) Gemengde dubbelspel Loopbaan-rekord 9–7 (56,3%) Loopbaantitels 0 Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae Australiese Ope 2R (1991) Franse Ope 2R (1994) Wimbledon SF (1999) VSA-Ope 1R (1984)
Stefanie Maria "Steffi" Graf (Duits : [ˈƩtɛfiː ˈɡʁaːf],[3] [4] gebore op 14 Junie 1969 ) is 'n voormalige Duitse professionele vrouetennisspeler . Sy het die posisie van die wêreld No 1 vir 'n rekord 377 weke (meer as 7 jaar) beklee en het 22 Grand Slam -titels gewen,[5] wat tweede tel sedert die bekendstelling van die Ope-era in 1968 en derde na Margaret Court (24) en Serena Williams (23). In 1988 word sy die enigste tennisspeler wat die Golden Slam behaal deur al vier Grand Slam-enkelspeltitels en die Olimpiese goue medalje in dieselfde kalenderjaar te verower.[6] Verder is sy die enigste tennisspeler, manlik of vroulik, wat al die Grand Slam-toernooie minstens vier keer gewen het.
Steffi Graf se rughand Steffi Graf tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2009 Die tabel toon Graf se prestasie tydens elk van die Grand Slam -toernooie in enkelspel vir vroue waaraan sy deelgeneem het:
Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope 1983 Rondte 1 Rondte 2 K4 K8 1984 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 4 Rondte 1 1985 Nie deelgeneem nie Rondte 4 Rondte 4 Halfeindstryd 1986 Toernooi nie gehou nie Kwarteindstryd Nie deelgeneem nie Halfeindstryd 1987 Nie deelgeneem nie Wenner Eindstryd Eindstryd 1988 Wenner Wenner Wenner Wenner 1989 Wenner Eindstryd Wenner Wenner 1990 Wenner Eindstryd Halfeindstryd Eindstryd 1991 Kwarteindstryd Halfeindstryd Wenner Halfeindstryd 1992 Nie deelgeneem nie Eindstryd Wenner Kwarteindstryd 1993 Eindstryd Wenner Wenner Wenner 1994 Wenner Halfeindstryd Rondte 1 Eindstryd 1995 Nie deelgeneem nie Wenner Wenner Wenner 1996 Nie deelgeneem nie Wenner Wenner Wenner 1997 Rondte 4 Kwarteindstryd Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie 1998 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Rondte 3 Rondte 4 1999 Kwarteindstryd Wenner Eindstryd Nie deelgeneem nie