Airbus A300

Die Airbus A300 is 'n kort- tot mediumreikafstand wyerompvliegtuig. Die vliegtuig wat in 1972 vrygestel is, was die eerste tweemotorige wyerompvliegtuig ter wêreld en die eerste vliegtuig wat deur die Airbus-konsortium van Europese maatskappye, wat nou ten volle deur EADS besit word, geskep is.

Airbus A300

A300 · A310 · A318 · A320 · A330 · A340 · A350 · A380

Lufthansa A300B4-600
TipePassasiersvliegtuig
VervaardigerEADS (Airbus S.A.S.)
Nooiensvlug28 Oktober 1972
Bekendstelling30 Mei 1974 deur Air France
HoofgebruikersUnited Parcel Service (52)
FedEx (49)
American Airlines (34)
Japan Airlines (22)
Aantal gebou561
WeergawesA300-600ST Beluga
Airbus A310
Geometriese sketse van die A300-B6

Die A300 (saam met die A310) se produksie het in Julie 2007 tot 'n einde gekom. In 2020 word daar nog 209 A300s wêreldwyd gebruik, meestal as vragvliegtuie vir maatskappye soos United Parcel Service, FedEx Express en DHL[1]. Vragvliegtuigverkope sal in die toekoms die nuwe A330-200F-afstammeling behels.[2]

Nege Airbus A300- vliegtuie is deur die Suid-Afrikaanse Lugdiens gebruik tussen 1976 en 2001[3].

'n Japan Airlines A300-600R

Tydlyn: Airbus A3xx-reeks

197019801990200020102020
012345678901234567890123456789012345678901234567890123456789
A220
A300
A310
A318
A319 en A319neo
A320neo
  = In produksieA321 en A321neo
  = Uit produksieA330 en A330neo
  = ToekomsA340
  = Toekomstige modelleA350
A380


Verwysings