Bhimrao Ramji Ambedkar

Bhimrao Ramji Ambedkar (Marathi: भीमराव रामजी आंबेडकर [bʱiːmraːw raːmdʑiː aːmbeːɽkər]; 14 April 18916 Desember 1956), algemeen bekend onder die naam Babasaheb Ambedkar, was 'n Indiese regsgeleerde, ekonoom, politikus en gelykheidsvegter wat aksie teen die diskriminasie en ongelyke behandeling van die Onaanraakbare (Dalite) geneem het. Sy bekering tot Boeddhisme in 1935 het tot die stigting van die Boeddhistiese Dalitbeweging gelei. Verder het hy 'n rol in die stryd vir vroueregte en die arbeidersbeweging gespeel. Hy was die eerste minister van justisie in die onafhanklike Indië en hy word herken as die mees vooraanstaande vormer van die Grondwet van Indië.[3][4][5][6][7][8]

Bhimrao Ramji Ambedkar
Bhimrao Ramji Ambedkar
Bhimrao Ramji Ambedkar

1ste Minister van Reg en Geregtigheid
Ampstermyn
15 Augustus 1947 – September 1951
Eerste ministerJawaharlal Nehru
Voorafgegaan deurNuwe amp
Opgevolg deurCharu Chandra Biswas

Voorsitter van die Grondwetkomitee
Ampstermyn
29 Augustus 1947 – 24 Januarie 1950
Eerste ministerJawaharlal Nehru

Arbeidslid, Onderkoning se Uitvoerende Raad
Ampstermyn
1942 – 1946
Voorafgegaan deurFeroz Khan Noon
Opgevolg deurAmp afgeskaf

Persoonlike besonderhede
Gebore(1891-04-14)14 April 1891
Mahu, Brits-Indië (nou in Indië)
Sterf6 Desember 1956 (op 65)
Delhi, Indië
Eggenoot/-noteRamabai Ambedkar (huwelik in 1906)[1]
Savita Ambedkar (huwelik in 1948)[2]
Alma materUniversiteit van Mumbai
Columbia Universiteit
Universiteit van Londen
London School of Economics
ReligieBoeddhisme
Toekennings Bharat Ratna
Babasaheb word as bodhisatva vereer

Verwysings

Eksterne skakels