Blackburn Rovers F.C.

Blackburn Rovers is 'n sokkerspan uit die Engelse dorp Blackburn wat in die Premier League speel. Die klub speel sedert 1890 op Ewood Park (kapasiteit: 31.000). Die span het drie keer die Engelse kampioenskap gewen (die laatste keer in 1995).Die Suid-Afrikaanse span Blackburn Rovers is vernoem na hierdie klub.

Blackburn Rovers
Volle naamBlackburn Rovers Football Club
Stigting1875
TuisveldEwood Park, Blackburn
Kapasiteit31.000
Voorsittergeen
AfrigterVlag van Engeland Steve Kean
LigaPremier League
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen van Engeland (1)
1911/12, 1913/14, 1994/95
(naaswenner (1): 1992/93)
  • FA Cup (6)
1884, 1885, 1886, 1890, 1891, 1928
(naaswenner (2): 1882, 1960)
  • League Cup (1)
2002
  • Charity Shield (1)
1912
(naaswenner (3): 1928, 1994, 1995)
  • Intertoto-beker (1)
2007

Bekende spelers en afrigters

Spelers

Afrigters

  • Kenny Dalglish