FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 (Duits: FIFA-Konföderationen-Pokal 2005; Engels: FIFA Confederations Cup) is van 15 tot 29 Junie 2005 in Duitsland aangebied en het vir die gasheer as ’n voorbereiding op die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 gedien. Dit was die vyfde sokker-konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is. Die eerste twee toernooie in 1992 en 1995 is onder die naam Koning Fahd-beker aangebied en terugwerkend deur FIFA as Sokker-Konfederasiebekertoernooie erken.

FIFA Sokker-Konfederasiebeker
FIFA-Konföderationen-Pokal 2005
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Duitsland Duitsland
Datums 15 – 29 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (2 titels)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Duitsland Duitsland
Vierde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 56 (3.5 per wedstryd)
Bywoning 603 106 (37 694 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Adriano (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Adriano
2003
2009
Die Sokker-Konfederasiebekertrofee waarom meegeding is

Soos gebruiklik het die gasheerland, die destydse wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Brasilië het die toernooi gewen nadat hulle Argentinië in die eindstryd met 4–1 geklop het. Die gasheer Duitsland het in die derde en Meksiko in die vierde plek geëindig.

Stadions

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Hannover
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 (Duitsland)
Leipzig
AWD-Arena
(FIFA-wêreldbekerstadion, Hannover)
Zentralstadion
52°21′36.1″N 9°43′52.4″O / 52.360028°N 9.731222°O / 52.360028; 9.731222 (AWD-Arena)51°20′44.8″N 12°20′53.8″O / 51.345778°N 12.348278°O / 51.345778; 12.348278 (Zentralstadion)
Kapasiteit: 44 700Kapasiteit: 44 400
KeulenFrankfurt am MainNeurenberg
RheinEnergieStadion
(FIFA-wêreldbekerstadion, Keulen)
WaldstadionEasyCredit-Stadion
(Frankenstadion)
50°56′0.4″N 6°52′30.5″O / 50.933444°N 6.875139°O / 50.933444; 6.875139 (RheinEnergieStadion)50°4′6.8″N 8°38′43.5″O / 50.068556°N 8.645417°O / 50.068556; 8.645417 (Waldstadion)49°25′34.5″N 11°7′32.5″O / 49.426250°N 11.125694°O / 49.426250; 11.125694 (EasyCredit-Stadion)
Kapasiteit: 40 600Kapasiteit: 43 400Kapasiteit: 42 200

Deelnemende spanne

SpanKonfederasieKwalifiseringDeelname
 DuitslandUEFAGasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 20062de
 BrasiliëCONMEBOLWenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 20025de
 MeksikoCONCACAFWenner van die CONCACAF Goue-beker in 20035de
 TunisiëCAFWenner van die Afrikanasiesbeker in 20041ste
 GriekelandUEFAWenner van die UEFA Europa-beker in 20041ste
 ArgentiniëCONMEBOLNaaswenner van die Copa América-beker in 20043de
 JapanAFCWenner van die AFC Asië-beker in 20044de
 AustraliëOFCWenner van die OFC Nasiebeker in 20043de

Formaat

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 is oor 15 dae tussen agt verskillende nasies oor 16 wedstryde uitgespeel. Dit het op 15 Junie 2005 op die FIFA-stadion in Keulen met ’n wedstryd tussen Argentinië en Tunisië afgeskop. Die toernooi het geëindig by die Waldstadion in Frankfurt am Main op 29 Junie met die eindstryd tussen Brasilië en Argentinië, waartydens Brasilië die Sokker-Konfederasiebekertrofee ingepalm het. Dieselfde formaat is voorheen tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebekertoernooie in 1997, 1999, 2001 en 2003 ingespan.

Kalender

Die volgende tabel dui die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 se daaglikse program aan. ’n Pers blokkie dui op wedstryde tydens die groepfase, ’n groen blokkie dui op wedstryde tydens die uitklopfase en ’n kakie blokkie op beide die bronseindstryd en die eindstryd wat op dieselfde dag beslis is.

Aantal daaglikse wedstryde tydens die toernooi
Groepfase
Junie
Wo
15
Do
16
Vr
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
SeremoniesOS
Groep A222
Groep B222
Uitklopfase
Junie
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
SeremoniesSS
Uitklopfase112
Legende

   Seremonies

   Groepwedstryde

   Uitklopfase

   Derde plek en eindstryd

Groepfase

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 is deur agt nasionale sokkerspanne uitgespeel. Vir die groepfase is die agt deelnemende spanne in twee groepe van vier spanne elk verdeel; elke span het een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde groep gespeel, dus het elke span drie wedstryde in die groepfase gespeel. Drie punte is vir ’n oorwinning toegeken, een vir ’n gelykop en geen punte vir ’n nederlaag: spanne wat met dieselfde aantal punte geëindig het, is volgens aangetekende doele gerangskik.

Klassifisering binne elke groep was gegrond op die volgende puntestelsel:

  • Drie wedstrydpunte vir ’n oorwinning;
  • Een vir ’n gelykop;
  • geen vir ’n nederlaag.

Aan die einde van die groepfase is die spanne gerangskik van die eerste na die vierde posisie, gegrond op versamelde wedstrydpunte, met die twee top spanne wat na die uitklopfase deurgedring het. As twee spanne gelyk op punte was, is die rangorde deur hul aantal aangetekende doele bepaal.

Uitklopfase

Van die begin van dié fase af het die toernooi ’n uitklopformaat aangeneem wat uit vier wedstryde bestaan het: twee halfeindstryde, ’n derdeplekwedstryd en die eindstryd.

Die wenner en naaswenner van elk van die groepe het na die uitklopfase deurgedring. Groepwenners het teen naaswenners in ander groepe in die halfeindstryde gespeel met die wenner van Groep A wat teen die naaswenner van Groep B en die wenner van Groep B wat teen die naaswenner van Groep A gespeel het. Spanne van dieselfde groep sou dus eers weer in óf die klein finale óf die eindstryd kon ontmoet het.

Elke wedstryd in die uitklopstadium moes met ’n oorwinning vir een van die spanne eindig. As daar ná negentig minute van gewone spel ’n gelykopuitslag was, is daar verder gespeel om die wenner te bepaal. Aanvanklik is daar twee periodes van ekstra tyd gespeel, 15 minute in elke rigting. As daar steeds nie ’n wenner was ná 120 minute nie, is die wenner deur ’n strafskopkompetisie bepaal.

Wedstryde

Kwalifiseer vir die uitklopfase.
Uit die toernooi geskakel.

Die wedstryde is in twee fases opgedeel, naamlik die groep- en die uitklopfase. Die loting is op 1 November 2004 in Frankfurt am Main gehou.

Groepfase

Agt spanne het aan die groepfase deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep het na die uitklopfase deurgedring.

Groep A

Wedstryd tussen Argentinië en Duitsland
LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Duitsland321095+47
 Argentinië321085+37
 Tunisië310235–23
 Australië3003510–50

15 Junie 2005
18:00 MEST
 Argentinië2–1  TunisiëFIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 28 033
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Riquelme 33' (straf)
Saviola 57'
Verslag 72' (straf) Guemamdia

15 Junie 2005
21:00 MEST
 Duitsland4–3  AustraliëWaldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 46 466
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Kurányi 17'
Mertesacker 23'
Ballack 60' (straf)
Podolski 88'
Verslag 21' Skoko
31', 90+2' Aloisi

18 Junie 2005
18:00 MEST
 Tunisië0–3  DuitslandFIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 44 377
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Verslag 74' (straf) Ballack
80' Schweinsteiger
88' Hanke

18 Junie 2005
20:45 MEST
 Australië2–4  ArgentiniëFrankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 25 618
Skeidsregter: Shamsul Maidin (Singapoer)
Aloisi 61' (straf), 70'Verslag 12', 53', 89' Figueroa
31' (straf) Riquelme

21 Junie 2005
20:45 MEST
 Australië0–2  TunisiëZentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 23 952
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Verslag 26', 70' Santos

21 Junie 2005
20:45 MEST
 Argentinië2–2  DuitslandFrankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 088
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Riquelme 33'
Cambiasso 74'
Verslag 29' Kurányi
51' Asamoah

Groep B

LandWedWenGelVerDVDT+/–Pte
 Meksiko321031+27
 Brasilië311153+24
 Japan31114404
 Griekeland301204–41

16 Junie 2005
18:00 MEST
 Japan1–2  MeksikoFIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 24 036
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Yanagisawa 12'Verslag 39' Zinha
64' Fonseca

16 Junie 2005
20:45 MEST
 Brasilië3–0  GriekelandZentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 42 507
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano 41'
Robinho 46'
Juninho 81'
Verslag

19 Junie 2005
18:00 MEST
 Griekeland0–1  JapanWaldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 34 314
Skeidsregter: Herbert Fandel (Duitsland)
Verslag 76' Oguro

19 Junie 2005
20:45 MEST
 Meksiko1–0  BrasiliëFIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 43 677
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Borgetti 59'Verslag

22 Junie 2005
20:45 MEST
 Griekeland0–0  MeksikoWaldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 31 285
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Verslag

22 Junie 2005
20:45 MEST
 Japan2–2  BrasiliëFIFA-wêreldbekerstadion, Keulen
Toeskouers: 44 922
Skeidsregter: Mourad Daami (Tunisië)
Nakamura 27'
Oguro 88'
Verslag 10' Robinho
32' Ronaldinho

Uitklopfase

Die Duitser Michael Ballack se strafskop in die halfeindstryd teen Brasilië
Afskop van die eindstryd tussen Brasilië en Argentinië
HalfeindrondteEindrondte
25 Junie – Neurenberg
   Duitsland 2 
   Brasilië 3 
 
29 Junie – Frankfurt am Main
     Brasilië 4
    Argentinië 1
Derde plek
26 Junie – Hannover29 Junie – Leipzig
   Meksiko 1
(5)
   Duitsland 4
   Argentinië 1
(6)
    Meksiko 3

Halfeindrondte


25 Junie 2005
18:00 MEST
 Duitsland2–3  BrasiliëFrankenstadion, Neurenberg
Toeskouers: 42 187
Skeidsregter: Carlos Chandía (Chili)
Podolski 23'
Ballack 45+3' (straf)
Verslag 21', 76' Adriano
43' (straf) Ronaldinho

26 Junie 2005
18:00 MEST
 Meksiko1–1 (e.t.)  ArgentiniëFIFA-wêreldbekerstadion, Hannover
Toeskouers: 40 718
Skeidsregter: Roberto Rosetti (Italië)
Salcido 104'
Strafskoppe
Pérez
Pardo
Borgetti
Salcido
Pineda
Osorio
Verslag
Strafskoppe
5–6
110' Figueroa
Strafskoppe
Riquelme
Rodríguez
Aimar
Galletti
Sorín
Cambiasso

Klein finale (om die derde plek)


29 Junie 2005
18:00 MEST
 Duitsland4–3 (e.t.)  MeksikoZentralstadion, Leipzig
Toeskouers: 43 335
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Podolski 37'
Schweinsteiger 41'
Huth 79'
Ballack 97'
Verslag 40' Fonseca
58', 85' Borgetti

Eindstryd


29 Junie 2005
20:45 MEST
 Brasilië4–1  ArgentiniëWaldstadion, Frankfurt am Main
Toeskouers: 45 591
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Adriano 11', 63'
Kaká 16'
Ronaldinho 47'
Verslag 65' Aimar


Sokker-Konfederasiebekerkampioen 2005
 Brasilië

FIFA se terugwerkende ranglys

In 2017 het FIFA ’n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne van elke Sokker-Konfederasiebeker insluitende die destydse FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2017 geranglys is volgens vordering in die toernooi, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[1] Die ranglys vir die 2005-toernooi is soos gevolg:

Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Groepfase

   Geen deelname

     Gasheerland Duitsland
RangSpanGroepWedWenGelVerDVDT+/–Pte
1  BrasiliëB5311126+610
2  ArgentiniëA52211010±08
3  DuitslandA53111511+410
4  MeksikoB522176+18
In die groepfase uitgeskakel
5  JapanB311144±04
6  TunisiëA310235–23
7  GriekelandB301204−41
8  AustraliëA3003510−50

Meeste doele aangeteken

Meeste doele aangeteken:

RangSpelerDoele
1 Adriano5
2 Luciano Figueroa4
John Aloisi4
Michael Ballack4
5 Juan Riquelme3
Ronaldinho3
Lukas Podolski3
Jared Borgetti3
9 Robinho2
Kevin Kurányi2
Bastian Schweinsteiger2
Masashi Oguro2
Francisco Fonseca2
Santos2
15 Pablo Aimar1
RangSpelerDoele
15 Esteban Cambiasso1
Javier Saviola1
Josip Skoko1
Kaká1
Juninho1
Gerald Asamoah1
Mike Hanke1
Robert Huth1
Per Mertesacker1
Shunsuke Nakamura1
Atsushi Yanagisawa1
Carlos Salcido1
Zinha1
Haykel Guemamdia1
Adriano

Verwysings

Eksterne skakels


FIFA Sokker-Konfederasiebeker

Saoedi-Arabië 1992Saoedi-Arabië 1995Saoedi-Arabië 1997Meksiko 1999Suid-Korea/Japan 2001Frankryk 2003Duitsland 2005Suid-Afrika 2009Brasilië 2013Rusland 20172021