Lys van Europese lande

Wikimedia lysartikel
Hierdie artikel moet skoongemaak of andersins verbeter word.
Hierdie artikel voldoen nie tans aan die hoë gehaltestandaarde waarna Wikipedia streef nie. Voel vry om self in te spring en verbeterings te maak, en verwyder hierdie kennisgewing ná die tyd. Vir meer hulp, sien die redigeringshulp. Daar is moontlik kommentaar in die artikel of op die besprekingsblad oor wat verbeter moet word.

Die Lys van Europese lande is 'n lys van soewereine state en afhanklike gebiede in Europa, met informasie oor hul onderskeie hoofstede, tale, geldeenheid, populasie, oppervlakte en BBP per capita. Vyftig soewereine state is gelys met grondgebied in Europa en/of het lidmaatskap in internasionale Europese organisasies, ses state met beperkte of geen erkenning en agt gebiede wat nie 'n integrerende deel van 'n Europese staat of spesiale politiese status het nie.

Die grens tussen Asië en Europa word gedebatteer, maar as algemene definisie strek die grens langs die Oeralgebergte,[1] Oeral-rivier en Kaspiese See in die ooste,[2] die Kaukasus berge[3] en die Swart See met die seestrate, Bosporus en Dardanelles in die suide.[4][5][5] Lande soos Aserbeidjan, Georgië, Kasakstan, Rusland en Turkye se grondgebied lê in Europa en Asië.

Soewereine state

Erkende state

Naam (amptelike naam)VlagHoofstadGeldeenheidAmptelike TaleOppervlakte (km2)BevolkingBBP per capita (PPP) (US$)Kaart
Albanië[6] (Republiek Albanië) TiranaLekAlbanees28,7482,994,6678,0003
Andorra[7] (Die vorstedom Andorra) Andorra la VellaEuroKatalaans46884,82546,7003
Armenië[8] (Republiek van Armenië) JerewanDramArmeens29,7432,967,9755,7003
Aserbeidjan[9] (Republiek van Aserbeidjan) BakoeManatAserbeidjans86,6009,165,00010,9003
Belarus[10] (Republiek van Belarus) MinskRoebelBelo-Russies, Russies207,6009,577,55213,6003
België[11] (Koninkryk van België) BrusselEuroNederlands, Frans, Duits30,52810,431,47737,8003
Bosnië en Herzegowina[12] (Die Republiek van Bosnië en Herzegowina) SarajevoInwisselbare markBosnies, Kroaties51,1974,622,1636,6003
Bulgarye[13] (Republiek van Bulgarye) SofiaLevBulgaars110,8797,093,63513,5003
Ciprus[14] (Republiek van Ciprus) NicosiaEuroGrieks, Turks9,2511,120,48921,0003
Denemarke[15] (Koninkryk van Denemarke) KopenhagenDeense kroonDeens43,0945,529,88836,6003
Duitsland[16] (Federale Republiek van Duitsland) BerlynEuroDuits357,02281,471,83435,7003
Estland[15] (Republiek van Estland) TallinnEuroEstnies45,2281,282,96319,1003
Finland[17] (Republiek van Finland) HelsinkiEuroFins, Sweeds338,1455,259,25035,4003
Frankryk[18] (Die Franse Republiek) ParysEuroFrans643,80165,312,24933,1003
Georgië[18] (Republiek van Georgië) TbilisiLariGeorgies69,704,585,8744,9003
Griekeland[19] (Helleense Republiek) AtheneEuroGrieks131,95710,760,13629,6003
Hongarye[20] (Republiek van Hongarye) BoedapestForintHongaars93,0289,976,06218,8003
Ierland[21] (Republiek van Ierland) DublinEuroEngels, Iers-Gaelies70,2734,670,97637,3003
Italië[22] (Italiaanse Republiek) RomeEuroItaliaans, Iers-Gaelies301,34061,016,80430,5003
Kasakstan[23] (Republiek van Kasakstan) Alma-AtaTengeKasaks, Russies2,724,90015,522,37312,7003
Kroasië[24] (Republiek van Kroasië) ZagrebEuroKroaties56,5944,483,80417,4003
Letland[25] (Republiek van Letland) RigaEuroLets64,5892,204,70814,7003
Liechtenstein[26] (Die vorstedom Liechtenstein) VaduzSwitserse frankDuits16035,236141,1003
Litaue[27] (Republiek van Litaue) VilniusEuroLitaus65,3003,535,54716,0003
Luxemburg[28] (Groothertogdom van Luxemburg) LuxemburgEuroLëtzebuergesch, Frans, Duits2,586503,30282,6003
Malta[29] (Republiek van Malta) VallettaEuroMaltees, Engels316408,33325,6003
Moldowa[30] (Republiek van Moldowa) ChisinauLeuMoldawies33,8514,314,3772,5003
Monaco[31] (Die vorstedom Monaco) MonacoEuroFrans230,53930,0003
Montenegro[32] (Republiek van Montenegro) PodgoricaEuroSerwies, Serwo-Kroaties13,812661,80710,1003
Nederland[33] (Koninkryk van Nederland) AmsterdamEuroNederlands, Fries41,54316,847,00740,3003
Noord-Masedonië[34] (Republiek Noord-Masedonië) SkopjeNoord-Masedoniese denarMasedonies, Albanees25,7132,077,3289,7003
Noorweë[35] (Koninkryk van Noorweë) OsloNoorse kroonNoors (Bokmål en Nynorsk)323,8024,691,84954,6003
Pole[36] (Republiek van Pole) WarschauZlotyPools312,68538,441,58818,8003
Portugal[37] (Republiek van Portugal) LissabonEuroPortugees92,09010,760,30523,0003
Roemenië[38] (Roemenië) BoekarestLeuRoemeens238,39121,904,55111,6003
Rusland[39] (Russiese Federasie) MoskouRoebelRussies17,098,242138,739,892115,9003
San Marino[40] (Republiek van San Marino) San MarinoEuroItaliaans6131,81736,2003
Serwië[41] (Republiek van Serwië) BelgradoSerwiese dinarSerwies77,4747,310,55510,9003
Slowakye[42] (Slowaakse Republiek) BratislavaEuroSlowaaks49,0355,477,03822,0003
Slowenië[43] (Republiek van Slowenië) LjubljanaEuroSloweens20,2732,000,0928,2003
Spanje[44] (Koninkryk van Spanje) MadridEuroSpaans, Katalaans, Galicies, Baskies505,37046,754,78429,4003
Swede[45] (Koninkryk van Swede) StockholmSweedse kronaSweeds450,2959,088,72839,1003
Switserland[46] (Switserse Bond) BernSwitserse FrankDuits, Frans, Italiaans, Romansch41,2777,639,96142,6003
Tsjeggiese Republiek[47] (Tsjeggiese Republiek) PraagKorunaTsjeggies78,86710,190,21325,6003
Turkye[48] (Republiek van Turkye) AnkaraTurkse liraTurks783,56278,785,54812,3003
Oekraïne[49] (Oekraïne) KijifHryvniaOekraïens603,55045,134,7076,7003
Oostenryk[50] (Republiek van Oostenryk) WenenEuroDuits83,8718,217,28040,4003
Vatikaanstad[51] (Staat van die Vatikaanstad) VatikaanstadEuroItaliaans, Latyn0.44832n.v.t.3
Verenigde Koninkryk[52] (Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland) LondenPond sterlingEngels243,61062,698,36234,8003
Ysland[53] (Republiek van Ysland) ReykjavikYslandse KrónaYslands103,000311,05838,3003

Gedeeltelik erkende state

Naam (amptelike naam)VlagHoofstadGeldeenheidAmptelike TaleOppervlakte (km2)BevolkingBBP per capita (PPP) (US$)Kaart
Abchasië[54] (Republiek van Abchasië) SoechoemiRoebelAbchasies8,660180,000 (2007 skatting)onbekend3
Kosowo[55] (Republiek van Kosowo) PristinaEuroAlbanees, Serwies10,8871,825,6326,6003
Noord-Siprus[56] (Turkse Republiek van Noord-Siprus) NicosiaTurkse liraTurks3,355285 35614,7653
Suid-Ossetië (Republiek van Suid-Ossetië) ZchinwaliRoebelYslands3,90072,000onbekend3

Notas


Sien ook

Verwysings