Lys van Presidente van die Verenigde State van Amerika

Wikimedia lysartikel

Volgens die Amerikaanse Grondwet is die President van die Verenigde State van Amerika die staatshoof asook die regeringshoof van die Verenigde State. As hoof van die uitvoerende been en hoof van die federale regering as geheel, is die presidensie die hoogste politiese kantoor in die Verenigde State deur sy invloed en erkenning. Die President is ook die opperbevelvoerder van die Amerikaanse weermag. Die president word indirek verkies tot 'n termyn van vier jaar deur 'n kieskollege (of deur die Huis van Verteenwoordigers indien die kieskollege geen persoon verkies deur 'n absolute meerderheid nie). Sedert die bekragtiging van die 22ste Wetswysiging van die Amerikaanse Grondwet in 1951 mag geen persoon vir meer as twee keer tot die amp van president verkies word nie.[1] Met afsterwe, bedanking of verwydering van 'n president word die adjunkpresident aangestel as president. Hierdie lys sluit slegs diegene in wat as president ingesweer is na die bekragtiging van die Grondwet van die Verenigde State op 4 Maart 1789. Hierdie lys sluit ook nie waarnemende presidente onder die 25ste Wetswysiging van die Amerikaanse Grondwet in nie.

Vlag van die President van die Verenigde State van Amerika.
Seël van die President van die Verenigde State van Amerika.
Die Withuis, die amptelike huis en kantoor van die Amerikaanse president.
Die VS-Presidente George H.W. Bush, Barack Obama, George W. Bush, Bill Clinton en Jimmy Carter.

Daar is 45 mense as president ingesweer en 46 presidensies omdat Grover Cleveland twee termyne as president gedien het wat nie op mekaar volg nie en hy word chronologies getel as die twee-en-twintigste en vier-en-twintigste president. Van almal wat as president verkies is het vier tydens hul presidentskap gesterf weens natuurlike oorsake (William Henry Harrison, Zachary Taylor, Warren G. Harding en Franklin D. Roosevelt), een het bedank (Richard Nixon) en vier is vermoor (Abraham Lincoln, James A. Garfield, William McKinley en John F. Kennedy). Die eerste president was George Washington wie in 1789 ingehuldig is na 'n eenstemmige uitslag van die kieskollege. William Henry Harrison het die kortste tyd as president gedien (31 dae in 1841). Met meer as twaalf jaar het Franklin D. Roosevelt die langste tyd as president gedien en hy is ook die enigste president wat meer as twee termyne gedien het. Hy is egter kort na die aanvang van sy vierde termyn in 1945 oorlede. Die huidige president is Joe Biden; hy is op 20 Januarie 2021 ingehuldig.

Presidente

Partye
Kleurkode
Onafhanklik
Federaliste Party
Demokraties-Republikeinse Party
Demokratiese Party
Whig Party
Republikeinse Party
Presidensie[n 1]PresidentAmp opgeneemAmp verlaatPartyVisepresidentTermyn
1 George Washington
[2][3][4][5]
30 April 17894 Maart 1797Nie amptelik aan
enige party
verbonde nie
John Adams1
2
2 John Adams
[6][7][8][9]
4 Maart 17974 Maart 1801Federaliste PartyThomas Jefferson3
3 Thomas Jefferson
[10][11][12][13]
4 Maart 18014 Maart 1809Demokraties-Republikynse PartyAaron Burr4
George Clinton5
4 James Madison
[14][15][16][17]
4 Maart 18094 Maart 1817Demokraties-Republikynse PartyGeorge Clinton[n 2]
4 Maart 1809 – 20 April 1812
6
vakant[n 3]
20 April 1812 – 4 Maart 1813
Elbridge Gerry[n 2]
4 Maart 1813 – 23 November 1814
7
vakant[n 3]
23 November 1814 – 4 Maart 1817
5 James Monroe
[18][19][20][21]
4 Maart 18174 Maart 1825Demokraties-Republikynse PartyDaniel D. Tompkins8
9
6 John Quincy Adams
[22][23][24][25]
4 Maart 18254 Maart 1829Demokraties-Republikynse Party
Nasionale Republikynse Party
John C. Calhoun10
7 Andrew Jackson
[26][27][28][29]
4 Maart 18294 Maart 1837Demokratiese PartyJohn C. Calhoun[n 4]
4 Maart 1829 – 28 Desember 1832
11
vakant[n 3]
28 Desember 1832 – 4 Maart 1833
Martin Van Buren12
8 Martin Van Buren
[30][31][32][33]
4 Maart 18374 Maart 1841Demokratiese PartyRichard Mentor Johnson13
9 William Henry Harrison
[34][35][36][37]
4 Maart 18414 April 1841[n 2]Whig PartyJohn Tyler14
10[n 5] John Tyler
[38][39][40][41]
4 April 18414 Maart 1845Whig Party
4 April 1841 – September 1841
vakant[n 3]
Onafhanklik[n 6]
September 1841 – 4 Maart 1845
11 James K. Polk
[42][43][44][45]
4 Maart 18454 Maart 1849Demokratiese PartyGeorge M. Dallas15
12 Zachary Taylor
[46][47][48][49]
4 Maart 18499 Julie 1850[n 2]Whig PartyMillard Fillmore16
13 Millard Fillmore
[50][51][52][53]
9 Julie 18504 Maart 1853Whig Partyvakant[n 3]
14 Franklin Pierce
[54][51][55][56]
4 Maart 18534 Maart 1857Demokratiese PartyWilliam R. King[n 2]
4 Maart 1853 – 18 April 1853
17
vakant[n 3]
18 April 1853 – 4 Maart 1857
15 James Buchanan
[57][58][59][60]
4 Maart 18574 Maart 1861Demokratiese PartyJohn C. Breckinridge18
16 Abraham Lincoln
[61][62][63][64]
4 Maart 186115 April 1865[n 7]Republikeinse Party
Nasionale Unie Party[n 8]
Hannibal Hamlin19
Andrew Johnson20
17 Andrew Johnson
[65][66][67][68]
15 April 18654 Maart 1869Demokratiese Party
Nasionale Unie Party[n 8]
vakant[n 3]
18 Ulysses S. Grant
[69][70][71][72]
4 Maart 18694 Maart 1877Republikeinse PartySchuyler Colfax21
Henry Wilson[n 2]
4 Maart 1873 – 22 November 1875
22
vakant[n 3]
22 November 1875 – 4 Maart 1877
19 Rutherford B. Hayes
[73][74][75][76]
4 Maart 18774 Maart 1881Republikeinse PartyWilliam A. Wheeler23
20 James A. Garfield
[77][78][79][80]
4 Maart 188119 September 1881[n 7]Republikeinse PartyChester A. Arthur24
21 Chester A. Arthur
[81][78][82][83]
19 September 18814 Maart 1885Republikeinse Partyvakant[n 3]
22 Grover Cleveland
[84][85][86][87]
4 Maart 18854 Maart 1889Demokratiese PartyThomas A. Hendricks[n 2]
4 Maart 1885 – 25 November 1885
25
vakant[n 3]
25 November 1885 – 4 Maart 1889
23 Benjamin Harrison
[88][85][89][90]
4 Maart 18894 Maart 1893Republikeinse PartyLevi P. Morton26
24 Grover Cleveland
(2nd term)
[84][85][86][87]
4 Maart 18934 Maart 1897Demokratiese PartyAdlai E. Stevenson I27
25 William McKinley
[91][92][93][94]
4 Maart 189714 September 1901[n 7]Republikeinse PartyGarret Hobart[n 2]
4 Maart 1897 – 21 November 1899
28
vakant[n 3]
21 November 1899 – 4 Maart 1901
Theodore Roosevelt29
26 Theodore Roosevelt
[95][96][97][98]
14 September 19014 Maart 1909Republikeinse Partyvakant[n 3]
Charles W. Fairbanks30
27 William Howard Taft
[99][100][101][102]
4 Maart 19094 Maart 1913Republikeinse PartyJames S. Sherman[n 2]
4 Maart 1909 – 30 Oktober 1912
31
vakant[n 3]
30 Oktober 1912 – 4 Maart 1913
28 Woodrow Wilson
[103][104][105][106]
4 Maart 19134 Maart 1921Demokratiese PartyThomas R. Marshall32
33
29 Warren G. Harding
[107][108][105][109]
4 Maart 19212 Augustus 1923[n 2]Republikeinse PartyCalvin Coolidge34
30 Calvin Coolidge
[110][111][105][112]
2 Augustus 19234 Maart 1929Republikeinse Partyvakant[n 3]
Charles G. Dawes35
31 Herbert Hoover
[113][114][105][115]
4 Maart 19294 Maart 1933Republikeinse PartyCharles Curtis36
32 Franklin D. Roosevelt
[116][117][118][119]
4 Maart 193312 April 1945[n 2]Demokratiese PartyJohn Nance Garner37[n 9]
38
Henry A. Wallace39
Harry S. Truman40
33 Harry S. Truman
[120][121][118][122]
12 April 194520 Januarie 1953Demokratiese Partyvakant[n 3]
Alben W. Barkley41
34 Dwight D. Eisenhower
[123][124][125][126]
20 Januarie 195320 Januarie 1961Republikeinse PartyRichard Nixon42
43
35 John F. Kennedy
[127][128][129][130]
20 Januarie 196122 November 1963[n 7]Demokratiese PartyLyndon B. Johnson44
36 Lyndon B. Johnson
[131][132][129][133]
22 November 196320 Januarie 1969Demokratiese Partyvakant[n 3]
Hubert Humphrey45
37 Richard Nixon
[134][135][136][137]
20 Januarie 19699 Augustus 1974[n 4]Republikeinse PartySpiro Agnew[n 4]
20 Januarie 1969 – 10 Oktober 1973
46
47
vakant[n 3]
10 Oktober 1973 – 6 Desember 1973
Gerald Ford
6 Desember 1973 – 9 Augustus 1974
38 Gerald Ford
[138][139][140][141]
9 Augustus 197420 Januarie 1977Republikeinse Partyvakant[n 3]
9 Augustus 1974 – 19 Desember 1974
Nelson Rockefeller
19 Desember 1974 – 20 Januarie 1977
39 Jimmy Carter
[142][139][140][143]
20 Januarie 197720 Januarie 1981Demokratiese PartyWalter Mondale48
40 Ronald Reagan
[144][145][140][146]
20 Januarie 198120 Januarie 1989Republikeinse PartyGeorge H.W. Bush49
50
41 George H.W. Bush
[147][148][149][150]
20 Januarie 198920 Januarie 1993Republikeinse PartyDan Quayle51
42 Bill Clinton
[151][152][153][154]
20 Januarie 199320 Januarie 2001Demokratiese PartyAl Gore52
53
43 George W. Bush
[155][156][157][158]
20 Januarie 200120 Januarie 2009Republikeinse PartyDick Cheney54
55
44 Barack Obama
[159][160][161][162]
20 Januarie 200920 Januarie 2017Demokratiese Party  Joe Biden56
57
45 Donald Trump20 Januarie 201720 Januarie 2021Republikeinse PartyMike Pence58
46 Joe Biden20 Januarie 2021Demokratiese Party  Kamala Harris59

Notas

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.