Tuisblad
Welkom by Wikipedia, die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel 'n Kunsmatige algemene intelligensie (KAI) is 'n tipe hipotetiese intelligente agent. Die KAI-konsep is dat dit kan leer om enige intellektuele taak wat mense of ander diere kan verrig, uit te voer. Alternatiewelik is KAI gedefinieer as 'n outonome stelsel wat menslike vermoëns in die meeste ekonomies waardevolle take oortref. Die skep van KAI is 'n primêre doelwit van sommige kunsmatige intelligensie-navorsing en maatskappye soos OpenAI, DeepMind, en Anthropic. KAI is 'n algemene onderwerp in wetenskapfiksie en toekomsstudies. Die tydlyn vir KAI-ontwikkeling bly 'n onderwerp van voortdurende debat onder navorsers en kundiges. Sommige argumenteer dat dit moontlik oor jare of dekades kan wees, ander hou vol dat dit 'n eeu of langer kan neem, en 'n minderheid glo dat dit dalk nooit bereik sal word nie. Daarbenewens is daar debat oor die vraag of moderne diepleerstelsels, soos GPT-4, 'n vroeë dog onvolledige vorm van KAI is of as nuwe benaderings vereis word. Daar bestaan twis oor die potensiaal vir KAI om 'n bedreiging vir die mensdom in te hou; byvoorbeeld, OpenAI hanteer dit as 'n eksistensiële risiko, terwyl ander vind dat die ontwikkeling van KAI te ver in die toekoms is om 'n risiko in te hou. 'n 2020-opname het 72 aktiewe KAI navorsingsprojekte geïdentifiseer wat oor 37 lande versprei is. In die nuus
Het u geweet... ...dat speelkaarte reeds in die 12de eeu in Persië en Indië bekend was? 'n Pak kaarte het toe uit 48 kaarte bestaan, in plaas van 52. ... dat die laaste moedertaalspreker van Kornies in 1780 gesterf het? Kornies is, soos Wallies en Bretons, 'n Keltiese taal van die Britonse groep. Dit is in Cornwall gepraat en pogings is in 1904 vir die eerste keer aangewend om die taal te laat herleef. ... dat die Russiese komponis Dmitri Sjostakovitsj die DSCH- musikale motief gebruik het om homself in musieknote voor te stel? ...dat die taalkundige verhouding tussen Fidjiaanse Hindi en Hindi soortgelyk is aan dié tussen Afrikaans en Nederlands? Fidjiaanse Hindi het uit die Oos-Hindi-dialekte Awadhi en Bhojpuri ontstaan, met verskeie Engelse en Fidjiaanse leenwoorde. ... dat die Lae Lande deur 'n kaart wat soos 'n leeu lyk voorgestel kan word? Die Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van wat die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitbeeld en die eerste weergawe is reeds in 1583 geskep. Vandag in die geskiedenis
| Vind artikels | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
Susterprojekte | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |