Bangkok

hoofstad van Thailand

Bangkok (Thai: กรุงเทพมหานคร, Krung Thep; amptelik กรุงเทพมหานคร, Krung Thep Maha Nakhon [kruŋ tʰêːp máʔhǎː náʔkʰɔːn] ; seremoniële naam: กรุงเทพมหานคร อมรรัตนโกสินทร์ มหินทรายุธยามหาดิลก ภพนพรัตน์ราชธานีบุรีรมย์ อุดมราชนิเวศน์ มหาสถานอมรพิมาน อวตารสถิต สักกะทัตติยะ วิษณุกรรมประสิทธิ์ Krung Thep Maha Nakhon Amon Rattanakosin Mahinthara Yutthaya Mahadilok Phop Noppharat Ratchathani Burirom Udom Ratchaniwet Maha Sathan Amon Phiman Awatan Sathit Sakkathattiya Witsanukam Prasit ) is sedert 21 April 1782 die hoofstad van Thailand en is met 'n bevolking van 8,3 miljoen ook die grootste stad van dié land, met 12,6 persent van die nasionale bevolking.[1] In 2018 word die bevolking geskat ongeveer 10 miljoen mense. Ongeveer die helfte is migrante van ander Thaise provinsies.[2] Die stad is net noord van die Golf van Thailand geleë. Suid van Bangkok mond die Chao Phraya in die Golf van Thailand uit.

Bangkok
กรุงเทพมหานคร

KaartVlag
Seël
 LandVlag van Thailand Thailand
 StreekSentraal-Thailand
 ProvinsieBangkok
 Koördinate13°45′N 100°28′O / 13.750°N 100.467°O / 13.750; 100.467
 Gestig op21 April 1782
 Oppervlakte: 
 - Totaal1 568,737 vk km
 Hoogte bo seevlak5 m
 Bevolking: 
 - Totaal (1 September 2010)8 280 925
 - Bevolkingsdigtheid5 300/vk km
 - Metropolitaanse Gebied14 565 547
 TydsoneUTC +7
 BurgemeesterAswin Kwanmuang
 Amptelike webwerfbangkok.go.th
Bangkok se seremoniële naam in Thai-skrif en die transliterasie daarvan

Verwysings

Eksterne skakels