Kaaimanseilande

Die Kaaimanseilande (Engels: Cayman Islands) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Wes-Indiese Eilande, noordwes van Jamaika en suidwes van Kuba.

Kaaimanseilande
Cayman Islands (Engels)
Vlag van die KaaimanseilandeWapen van die Kaaimanseilande
VlagWapen
Nasionale leuse:
He hath founded it upon the seas
(Engels vir: "Hy het dit gegrond op die seë")
Volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")

Nasionale lied: Beloved Isle Cayman
Ligging van die Kaaimanseilande
HoofstadGeorgetown

19°20′N 81°24′W / 19.333°N 81.400°W / 19.333; -81.400

Grootste stadGeorgetown
Amptelike taleEngels
Regering

Monarg
• Goewerneur
Eerste Minister
• Verantwoordelike
Britse ministera
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Charles III
Martyn Roper
Wayne Panton

James Cleverly
Onafhanklikheid
Stigting
• Britse bewind
• Selfregering
Britse oorsese gebied
• Huidige grondwet


1670
4 Julie 1959
6 Augustus 1962
6 November 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
264 km2  (210de)
102 myl2
1,6
Bevolking
 - 2021-sensus
 - Digtheid
 
78 554[1]
244 / km2 (59ste)
632 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$2,507 miljard (159ste)
$73 800 (11de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$5,936 miljard (160ste)
$91 392 (7de)

MOI (2013) 0,888 ()  –  baie hoog
GeldeenheidDollar (KYD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC-5)
nie toegepas nie (UTC-5)
Internet-TLD.ky
Skakelkode+1-345
a. Vir al die Britse oorsese gebiede

Aangesien daar geen direkte belasting gehef word nie, is baie handelsbanke se hoofkantore hier gevestig. Die meeste inwoners van die Kaaimanseilande is veelrassige (swart en wit) Engelssprekendes. Die Kaaimanseilande het in 2006 'n bevolking van 60 456 gehad en het 'n oppervlakte van 264 km². Die Kaaimanseilande bestaan uit die Grand Cayman, Cayman Brac en Little Cayman. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.

Geografie

Liggingkaart van die Kaaimanseilande
No.DistrikteArea
(km²)
Bev.
(1999)
Bev.
(2007)
Bev.-
digtheid
1Bodden Town85 7646 918865
2Cayman Brac361 8221 50042
3East End501 3711 55232
4Georgetown2920 62631 7851 096
5Little Cayman261152008
6North Side911 0791 25814
7West Bay198 24311 436602
 Kaaimanseilande25939 02054 649211

Verwysings

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels


Verenigde Koninkryk
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië