Orissa

Orissa of Odisha (Oriya: ଓଡ଼ିଶା, [oɽiˈsaː], ) is 'n deelstaat in die ooste van Indië. Die hoofstad en grootste stad is Bhubaneswar. Die deelstaat het 'n bevolking van sowat 42 miljoen in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 155 820 km². Naas die ampstaal Oriya word veral Ho, Moendari en Santali in die deelstaat gepraat.

Orissa

ଓଡ଼ିଶା (Oriya)
Orissa se regeringsetel in Bhubaneswar
Orissa se regeringsetel in Bhubaneswar
Amptelike seël van Orissa
Seël
Leuse(s): 
Volkslied: Bande Utkala Janani
(Oriya vir: "Ek aanbid U, o moeder Utkala!")
Ligging van Orissa in Indië
Ligging van Orissa in Indië
Koördinate: 20°16′12″N 85°49′12″O / 20.27000°N 85.82000°O / 20.27000; 85.82000 85°49′12″O / 20.27000°N 85.82000°O / 20.27000; 85.82000
LandVlag van Indië Indië
HoofstadBhubaneswar[1]
Grootste stadBhubaneswar
Gestig op1 April 1936
(Utkala Divasa)
Regering
 • TipeRegering van Orissa
 • GoewerneurGaneshi Lal
 • HoofministerNaveen Patnaik (BJD)
Oppervlak
 • Totaal155 707 km2 (60 119 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal41 974 218
 • Digtheid259,57/km2 (698,19/vk. myl)
 • Rang
11de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taalOriya[3]
Webwerfwww.odisha.gov.in

Verwysings

Eksterne skakels