Zuzana Čaputová

president van Slowakye

Zuzana Čaputová (gebore Strapáková; 21 Junie 1973) is 'n Slowaakse politikus, prokureur en aktivis. Sy is sedert 15 Junie 2019 President van Slowakye. Čaputová is die eerste vrou in die geskiedenis van Slowakye om die presidensie te hou. Sy is ook die jongste president in die geskiedenis van Slowakye, met 'n ouderdom van 45 jaar.[1]

Zuzana Čaputová
Zuzana Čaputová

President van Slowakye
Ampsbekleër
Termynaanvang
15 Junie 2019
Voorafgegaan deurAndrej Kiska

Persoonlike besonderhede
GeboreZuzana Strapáková
21 Junie 1973 (1973-06-21) (50 jaar oud)
Bratislava, Tsjeggo-Slowakye (nou Slowakye)
Eggenoot/-noteIvan Čaputa (geskei) ; Peter Konečný
Kind(ers)2

Verwysings