Noord-Dakota

Noord-Dakota (Engels: State of North Dakota) is 'n deelstaat in die middeweste van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Bismarck en die grootste stad Fargo. Dit is die 19de grootste deelstaat met 'n oppervlakte van 183 272 vierkante kilometer.

Deelstaat Noord-Dakota
altalt
Vlag van Noord-DakotaSeël
Bynaam(e): Peace Garden State, Roughrider State, Flickertail State, Norse Dakota, The 701
alt
Kaart van die Verenigde State met Noord-Dakota uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
HoofstadBismarck
Grootste stadFargo
Area 19de in die V.S.
 - Totaal183 272 km2
 - Wydte340 km
 - Lengte545 km
 - Water4 432 km2
 - % water2,4 %
 - Breedtegraad45° 56′ N tot 49° 00′ N
 - Lengtegraad96° 33′ W tot 104° 03′ W
Bevolking 48ste in die V.S.
 - Totaal 672 591
 - Digtheid3,7/km2
47ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntWhite Butte
1 069 m
 - Gemiddeld580 m
 - Laagste punt"Red River of the North" by die Manitoba-grens
229 m
Toetrede tot die Unie 2 November 1889 (39ste)
GoewerneurDoug Burgum (R)
Luitenant-GoewerneurBrent Sanford (R)
WetgewerNoord-Dakota Wetgewende Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreJohn Hoeven (R)
Kevin Cramer (R)
TydsoneUTC -7/-6 / Somertyd -6/-5
AfkortingsND US-ND
Webbladwww.nd.gov

Noord-Dakota het 'n bevolking van sowat 672 000 en word in die noorde deur Kanada (provinsies: Saskatchewan en Manitoba), in die ooste deur Minnesota, in die suide deur Suid-Dakota, en in die weste deur Montana begrens. Die staat lê in die Bo-middeweste en in die Groot Vlaktes. Dit het 'n tipiese vastelandsklimaat met warm somers en lang, koue winters.

Die naam "Dakota" is 'n woord uit die Lakota-taal en beteken "ewige vriend."

Noord-Dakota se byname is Peace Garden State, Roughrider State, Flickertail State, The 701 en Norse Dakota (die woord Norse verwys na die groot getalle Skandinawiërs wat hulle in Noord-Dakota gevestig het). Na Noord-Dakota word as Amerika se veiligste deelstaat verwys, selfs al is dit net in die derde plek van die veiligste VSA-deelstate, ná New Hampshire en Maine.

'n Spoorwegbrug oor die Sheyenne River
Medora, 'n klein nedersetting in die Badlands, suid van die Theodore Roosevelt National Park
Knife River Indian Village National Historic Site
Theodore Roosevelt National Park
Sonneblomme in Noord-Dakota

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis


Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau