Washington (deelstaat)

staat van die Verenigde State van Amerika

Washington (Engels: State of Washington, uitgespreek /ˈwɒʃɪŋtən/) is 'n deelstaat in die Noordwestelike-Stille Oseaan-streek van die Verenigde State van Amerika. Die staat is vernoem na George Washington, die eerste president van die Verenigde State. Die hoofstad is Olympia en die grootste stad is Seattle.

Deelstaat Washington
altalt
Vlag van WashingtonSeël
Bynaam(e): Die Immergroen Staat (Engels:The Evergreen State)
alt
Kaart van die Verenigde State met Washington uitgelig
Amptelike taal(e)Geen
HoofstadOlympia
Grootste stadSeattle
Area 18de in die V.S.
 - Totaal184 827 km2
 - Wydte400 km
 - Lengte580 km
 - Water12 237 km2
 - % water6,6 %
 - Breedtegraad45° 33′ N tot 49° N
 - Lengtegraad116° 55′ W tot 124° 46′ W
Bevolking 13de in die V.S.
 - Totaal6 724 540
 - Digtheid36,4/km2
25ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntMount Rainier
4 392 m
 - Gemiddeld520 m
 - Laagste puntStille Oseaan
seevlak
Toetrede tot die Unie 11 November 1889 (42ste)
GoewerneurJay Inslee (D)
Luitenant-GoewerneurDenny Heck (D)
WetgewerWashington Staatswetgewer
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatorePatty Murray (D)
Maria Cantwell (D)
TydsoneUTC-8 / Somertyd UTC-7
AfkortingsWA US-WA
Webbladwww.access.wa.gov

Washington het 'n bevolking van omtrent 7,6 miljoen en 'n oppervlakte van 184 827 vierkante kilometer. Dit is die 42ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Washington word in die noorde deur die Kanadese provinsie Brits-Columbië, in die ooste deur Idaho, en in die suide deur Oregon begrens. In die weste lê die Stille Oseaan. Die berg Saint Helens is 'n aktiewe vulkaan in die suidweste van die staat; dit het laas in 1980 uitgebars.

Die Columbiarivier vorm vir 480 km die grens tussen dié deelstaat en Oregon.

Washington se bynaam is The Evergreen State. Dit is die enigste deelstaat wat na 'n president vernoem is.

Die berg Saint Helens, slegs 'n dag voor die vulkaan uitgebars het in Mei 1980
Die berg Saint Helens in 2007
Olympic National Park: Abbey Island, soos gesien van Ruby Beach
Foto:John Fowler, Nieu-Meksiko
Olympic National Park: Abbey Island en Ruby Beach in April 2010
Foto:John Fowler, Nieu-Meksiko

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis


Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau