Suid-Dakota

Suid-Dakota (Engels: State of South Dakota) is 'n deelstaat in die middeweste van die Verenigde State van Amerika. Dit is vernoem na die Lakota en Dakota inboorlingstamme. Suid-Dakota se hoofstad is Pierre en die grootste stad is Sioux Falls. Dit het 'n oppervlakte van 199 905 vierkante kilometer en 'n bevolking wat in 2019 op 884 659 beraam is. Suid-Dakota word in die noorde deur Noord-Dakota, in die ooste deur Minnesota en Iowa, in die suide deur Nebraska, en in die weste deur Montana en Wyoming begrens. Dit was die 40ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is.

Deelstaat Suid-Dakota
altalt
Vlag van Suid-DakotaSeël
Bynaam(e): The Mount Rushmore State, The Sunshine State
alt
Kaart van die Verenigde State met Suid-Dakota uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
HoofstadPierre
Grootste stadSioux Falls
Area 17ste in die V.S.
 - Totaal199 905 km2
 - Wydte340 km
 - Lengte610 km
 - Water3 173 km2
 - % water1,6 %
 - Breedtegraad42° 29′ N tot 45° 56′ N
 - Lengtegraad96° 26′ W tot 104° 03′ W
Bevolking 46ste in die V.S.
 - Totaal814 180
 - Digtheid4,14/km2
47ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntHarneypiek
2 209 m
 - Gemiddeld670 m
 - Laagste puntBig Stone Lake op Minnesota-grens
295 m
Toetrede tot die Unie 2 November 1889 (40ste)
GoewerneurKristi Noem (R)
Luitenant-GoewerneurLarry Rhoden (R)
WetgewerSuid-Dakota Wetgewer
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreJohn Thune (R)
Mike Rounds (R)
TydsoneUTC -7/-6 / Somertyd -6/-5
AfkortingsSD US-SD
Webbladwww.sd.gov

Suid-Dakota se byname is The Mount Rushmore State en The Sunshine State. Die deelstaat se leuse is Under God the people rule (met God as hoof regeer die volk).

Mount Rushmore, wat in die Black Hills lê, is 'n historiese gedenkwaardigheid.


Mount Rushmore Nasionale Gedenksteen in die Black Hills
Uitsig oor Harney Peak in die Black Hills, 'n lae bergreeks in die suidweste van die deelstaat
Door Trail in die National Badlands Park
Stalaktiete in Wind Cave National Park
'n Veeteler en sy seun hou 'n trop beeste in die Prairie Pothole-streek dop
'n Gaffelbok in die Wind Cave Nasionale Park

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis

Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau