Indiana

staat van die Verenigde State van Amerika

Indiana (Engels: State of Indiana) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met byna 6,5 miljoen inwoners. Sy hoofstad en grootste stad is Indianapolis. Indiana word in die noorde deur Michigan, in die ooste deur Ohio, in die suide deur Kentucky, in die weste deur Illinois, en in die noordweste deur die Michiganmeer begrens.

Deelstaat Indiana
altalt
Vlag van IndianaSeël
Bynaam(e): Hoosier State
alt
Kaart van die Verenigde State met Indiana uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
Gesproke taal(e)Engels; klein minderhede Frans- en Spaanssprekendes
HoofstadIndianapolis
Grootste stadIndianapolis
Area 38ste in die V.S.
 - Totaal94 321 km2
 - Wydte225 km
 - Lengte435 km
 - Water1 424 km2
 - % water1,5 %
 - Breedtegraad37° 46′ N to 41° 46′ N
 - Lengtegraad84° 47′ W to 88° 6′ W
Bevolking 15de in die V.S.
 - Totaal6 483 802
 - Digtheid38,07/km²/km2
16ste in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntHoosier Heuwel
383 m
 - Gemiddeld210 m
 - Laagste puntSamevloei van Ohiorivier en Wabashrivier
97 m
Toetrede tot die Unie Desember 11 1816 (19ste)
GoewerneurEric Holcomb (R)
Luitenant-GoewerneurSuzanne Crouch (R)
WetgewerIndiana Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreTodd Young (R)
Joe Donnelly (D)
TydsoneUTC -6 / Somertyd -5
AfkortingsIN US-IN
Webbladwww.in.gov

Indiana se bynaam is Hoosier State. Die etimologie van die woord "Hoosier" is onbekend.

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis

Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau