Tennessee

deelstaat van die Verenigde State van Amerika

Tennessee (Engels: State of Tennessee; Cherokee: ᏔᎾᏏ ta-na-si) is 'n deelstaat in die suide van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Nashville en die grootste stad is Memphis. Die deelstaat het 'n bevolking van 6,3 miljoen.

Deelstaat Tennessee
altalt
Vlag van TennesseeSeël
Bynaam(e): Voluteer State
alt
Kaart van die Verenigde State met Tennessee uitgelig
Amptelike taal(e)Engels
Gesproke taal(e)Engels; klein minderhede Frans- en Spaanssprekendes
HoofstadNashville
Grootste stadMemphis
Area 36ste in die V.S.
 - Totaal109 247 km2
 - Wydte195 km
 - Lengte710 km
 - Water2 400 km2
 - % water2,2 %
 - Breedtegraad34° 59′ N tot 36° 41′ N
 - Lengtegraad81° 39′ W tot 90° 19′ W
Bevolking 17de in die V.S.
 - Totaal6 346 105
 - Digtheid58,1/km2
19de in die V.S.
Hoogte 
 - Hoogste puntClingmans Dome
2,026 m
 - Gemiddeld280 m
 - Laagste puntMississippirivier by Mississippi-grens
54 m
Toetrede tot die Unie 1 Junie 1796 (16de)
GoewerneurBill Haslam (R)
Luitenant-GoewerneurRon Ramsey (R)
WetgewerTennessee Algemene Vergadering
 - HoërhuisSenaat
 - LaerhuisHuis van Verteenwoordigers
V.S. SenatoreLamar Alexander (R)
Bob Corker (R)
TydsoneUTC -6 / -5 Somertyd -5/ -4
AfkortingsTN US-TN
Webbladwww.tennessee.gov

Tennessee word in die noorde deur Kentucky en Virginië, in die ooste deur Noord-Carolina, in die suide deur Georgia, Alabama, en Mississippi, en in die weste deur Missouri en Arkansas begrens. In die ooste lê die Appalache-bergreeks.

Tennessee se bynaam is Volunteer State.

Die Amerikaanse Vloot se vlugdemonstrasie-eskader, die Blue Angels, betoon namens die Amerikaanse bevolking hul respek vir eerstehulpverleners en werkers in lewensnoodsaaklike sektore tydens die Koronaviruspandemie deur op 14 Mei 2020 in formasie oor Nashville (foto) en Little Rock te vlieg
Great Smoky Mountains Nasionale Park

Eksterne skakels

Toerisme

Geskiedenis

Inheemse prehistoriese beskawings


Verenigde State van Amerika
StateAlabamaAlaskaArizonaArkansasColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiiIdahoIllinoisIndianaIowaKaliforniëKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MeksikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale distrikDistrik Columbia (Washington, D.C.)
EilandgebiedeAmerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike Mariana-eilandePuerto Rico
Klein afgeleë eilandeBakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake
Geassosieerde landeGefedereerde State van MikronesiëMarshalleilandePalau