Russiese Lugmag
Die Russiese Lugmag (Russies: Военно-воздушные силы России Wojenno-Wozdoesjnije Sili Rossiji) is die lugmag van die Gewapende Magte van die Russiese Federasie.
Russiese Lugmag | |
---|---|
Gestig | 7 Mei 1992 |
Land | Rusland |
Onderdeel van | Gewapende Magte van die Russiese Federasie |
Tipe | Lugmag |
Vaandel | ![]() |
Rondeel | ![]() |
Spesialisasie | Lugoorheersing, verkenning, nabye lugondersteuning |
Aantal lede | 148 000 personeel (2020) |
Dit is tans onder die bevel van kolonel-generaal Sergei Surovikin. Die Russiese Vloot het sy eie lugarm, die Russiese vlootlugtak.
Die huidige Russiese Lugmag is gevorm uit dele van die voormalige Sowjet Lugmag ná die ontbinding van die voormalige Sowjetunie aan die einde van die Koue Oorlog in Desember 1991. Boris Jeltsin se skepping van die Ministerie van Verdediging van die Russiese Federasie op 7 Mei 1992, kan as 'n gerieflike stigtingsdatum vir die nuwe lugmag geld. Sedertdien het die lugmag ernstige terugslae te wyte aan 'n gebrek aan hulpbronne, en het voortdurend gekrimp in grootte. Sedert Wladimir Poetin president van die Russiese Federasie is, word baie meer fondse egter aan die gewapende magte toegeken.
Inventaris van vliegtuie
2 600+ vliegtuie is diensbaar.
Vliegtuig | Foto | Herkoms | Rol | Weergawe | Aantal[1] | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|
Vegvliegtuie | ||||||
Soechoi Su-57 | Vyfde geslag sluipvegvliegtuig | Su-Pak Fa | 1 | 78 op bestelling | ||
Soechoi Su-27 | Lugsuperioriteit | Su-27 Su-27SM Su-27SM3 Su-27UB | 245[2] 70[2] 85[2] 52 [2] | 452 in totaal. Alle vliegtuie is gemoderniseer na SU-27SM. | ||
Soechoi Su-30 | Multirolvegvliegtuig | Su-30M2 Su-30SM | 20 60[3] | |||
Soechoi Su-33 | Vegvliegtuig | Su-33 | 20+ | |||
Soechoi Su-35 | Vegvliegtuig | Su-35S | 48 | [4] | ||
Soechoi Su-37 | Vegvliegtuig | Su-37 | 2 | Manuvreerbare weergawe van die Soechoi SU-35 | ||
Soechoi Su-47 | Vegvliegtuig | Su-47 | 4 | Eksperimentele vegvliegtuig | ||
MiG-29 | Multirolvegvliegtuig | MiG-29UB MiG-29SMT MiG-29UBT MIG-29S | 467[1] | word gemoderniseer na Mig-29SMT | ||
MiG-31 | Onderskepjagter | MiG-31B MiG-31BM | 325[1] | |||
MiG-35 | Vegvliegtuig | MiG-35 | 37 | |||
Aanvalsvliegtuie | ||||||
MiG-27 | Aanvalsvliegtuig | MiG-27K MiG-27M | 27 | Meeste vliegtuie is in reserwe | ||
Soechoi Su-24 | Aanvalsvliegtuig | Su-24M Su-24M2 Su-24MR | 280[1] | |||
Soechoi Su-25 | Aanvalsvliegtuig | Su-25 Su-25SM Su-25UB | 285[1] | 80 Su-25's word gemoderniseer na SU-25SM.[5] | ||
Soechoi Su-34 | Aanvalsvliegtuig | Su-34 | 125[1] | |||
Bomwerpers | ||||||
Toepolef Tu-22M | Bomwerper | Tu-22M3 Tu-22MR Tu-22M3M | 124[1] | |||
Toepolef Tu-95 | Bomwerper | Tu-95MS6 Tu-95MS16 | 64[1] | |||
Toepolef Tu-160 | Bomwerper | Tu-160 | 16[1] | |||
Transportvliegtuie | ||||||
Antonof An-22 | Transportvliegtuig | An-22 | 6[1] | |||
Antonof An-124 | Transportvliegtuig | An-124 An-124-100 | 9[1] | |||
Iljoesjin Il-76 | Transportvliegtuig | IL-76MD | 136[1] | |||
Antonof An-12 | Transportvliegtuig | An-12 | 25[1] | |||
Antonof An-72 | Taktiese transportvliegtuig | An-72 | 17[1] | |||
Antonof An-24 Antonof An-26 | Taktiese transportvliegtuig | An-24/An-26 | 30[1] | |||
Iljoesjin Il-62 | Transportvliegtuig | IL-62M | 5[1] | |||
Toepolef Tu-154 | Transportvliegtuig | Tu-154M | 2[1] | |||
Antonof An-148 | Transportvliegtuig | An-148-100E | 3 [6] | |||
Let L-410 Toerbolet | Transportvliegtuig | L-410 | 50[1] | |||
Jakowlef Jak-40 | Transportvliegtuig | Jak-40 | 17[1] | |||
Antonof An-140 | Transportvliegtuig | An-140-100 | 4[1] | |||
Verkenning/ECM/ELINT/AEW | ||||||
Berijef A-50 | AEW&C | A-50M A-50U | 13[1] | |||
Iljoesjin Il-78 | Tenkervliegtuig | IL-78 IL-78M | 23[1] | |||
Iljoesjin Il-20 | Verkenning | IL-20M | 12[1] | |||
MiG-25 | Verkenning | Mig-25R | 42[1] | |||
Iljoesjin Il-80 | Bevel & beheer | IL-80 | 8 | |||
Berijef Be-200 | Amfibiese vliegtuig | Be-200PS Be-200ChS | 20 | |||
Opleidingsvliegtuie | ||||||
Jakowlef Jak-130 | Opleidingsvliegtuig | Jak-130 | 476[1] | |||
Aero L-39 Albatros | Opleidingsvliegtuig | L-39 | 200[1] | |||
Toepolef Tu-134 | Opleidingsvliegtuig | Tu-134UBL | 17[1] |
Helikopters
Gevegshelikopters
580+ operasionele gevegshelikopters en 950+ operasionele transporthelikopters
Helikopter | Foto | Herkoms | Rol | Weergawe | Aantal | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|
Aanvalshelikopters | ||||||
Kamof Ka-50 | Aanvalshelikopters | Ka-50 | 8 | Produksie gestaak t.g.v. Ka-52 | ||
Kamof Ka-52 | Aanvalshelikopters | Ka-52 | 155+[1] | |||
Mil Mi-24 Mil Mi-35 | Aanvalshelikopters | Mi-24V/P Mi-35М | 327[1] | |||
Mil Mi-28 | Aanvalshelikopters | Mi-28N | 101[1] | |||
Transporthelikopters | ||||||
Mil Mi-8 Mil Mi-17 | Transporthelikopter | Mi-8MT Mi-8T Mi-8MTV-5 Mi-8AMTSh Mi-17(8M) | 644[1] | |||
Mil Mi-26 | Transporthelikopter | Mi-26 Mi-26(T) | 50[1] | |||
Kamof Ka-226 | Opleidingshelikopter | Ka-226 | 10 | |||
Kazan Ansat | Opleidingshelikopter | Ansat-U | 32[1] | |||
Mil Mi-2 | Transporthelikopter | Mi-2 | 18[1] | |||
Kamof Ka-28 | Transporthelikopter | Ka-28 | 1[1] | |||
Kamof Ka-29 | Transporthelikopter | Ka-29 | 21 | |||
Kamof Ka-60 | Transporthelikopter | Ka-60 | 205+ |
Onbemande Lugvoertuie
OLV | Foto | Herkoms | Rol | Weergawe | Aantal[1] | Kommentaar |
---|---|---|---|---|---|---|
Jakowlef Ptsjela | OLV | PCHELA-1T | N/A | |||
Toepolef-243 REIS-D | OLV | REIS-D | N/A | |||
IAI Searcher | OLV | Forpost | N/A |
Verwysings
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |