Steradiaal

Die steradiaal (SI simbool: sr) is 'n eenheid van 'n soliede hoek. Dit is dimensieloos en in die SI-stelsel word dit as 'n afgeleide eenheid beskou.[1] Aangesien die oppervlak van in sfeer met radius R is, is daar steradiale in 'n sfeer.

'n Solide hoek van een steradial in 'n sfeer van radius R onderspan 'n oppervlakte van R2.

Verwysings

Eksterne skakels