Lao (taal)
- Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Laos (bevolkingsgroep).
Lao (ພາສາລາວ, phasa lao [pʰáːsǎː láːw]) is 'n Tai-Kadai-taal wat deur sowat 3,2 miljoen mense in Laos, Thailand, Kambodja en Viëtnam gepraat word. Lao is die amptelike taal van Laos en is verwant aan Thai. Dit is ná Thai die tweede mees gesproke Tai-Kadai-taal en die vyfde belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees, Thai, Khmer en Birmaans. Lao word in die Laotiese skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Lao ພາສາລາວ phasa lao | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Laos Thailand Kambodja Viëtnam | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 3,2 miljoen (moedertaal) 800 000 (tweede taal)[1] | |
Rang: | 20 | |
Taalfamilie: | Tai-Kadai Kam-Tai Tai Lao | |
Skrifstelsel: | Laotiese skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Laos | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | lo | |
ISO 639-2: | lao | |
ISO 639-3: | lao | |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lao (taal).
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal