Paralimpiese Somerspele 1972

IVe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1972

Gehou inHeidelberg, Wes-Duitsland
Deelnemende lande42
Deelnemende atlete922 (654 mans, 268 vroue)
Items188 in 10 sporte
Openingseremonie2 Augustus 1972
Sluitingseremonie11 Augustus 1972
Amptelik geopen deurPresident Gustav Heinemann
Atlete-eed(sedert 2012)
Beampte-eed(sedert 2008)
Olimpiese vlam(sedert 1992)
Vorige Spele1968: Tel Aviv (Israel)
Volgende Spele1976: Toronto (Kanada)

Die Paralimpiese Somerspele 1972 (Duits: Paralympische Sommerspiele 1972), destyds bekend as die XXIste Wêreldspele van die verlamdes, is tussen 2 en 11 Augustus 1972 in Heidelberg, Wes-Duitsland, aangebied. Tydens die geleentheid het 922 atlete uit 42 nasies aan 188 items in 10 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Dit was die vierde Paralimpiese Spele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika behaal 'n vierde plek tydens die Spele net na Wes-Duitsland, die Verenigde State en die Verenigde Koninkryk met 41 medaljes (sestien goud, twaalf silwer en dertien brons).

Die Olimpiese Somerspele 1972 is tussen 26 Augustus en 11 September in München gehou.

Sporte

10 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Duitse posseël: XXI. Weltspiele der Gelähmten Heidelberg 1972

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Wes-Duitsland (FRG)7528172267
2  Verenigde State (USA)17273175
3  Verenigde Koninkryk (GBR)7216152152
4  Suid-Afrika (RSA)2516121341
5  Nederland (NED)3914131138
6  Pole (POL)221412733
7  Frankryk (FRA)621081533
8  Israel (ISR)32910928
9  Italië (ITA)2584517
10  Jamaika (JAM)2083415
11  Australië (AUS)30691025
12  Oostenryk (AUT)3266618
13  Kanada (CAN)4056819
14  Swede (SWE)3856617
15  Japan (JPN)2845312
16  Suid-Korea (KOR)4217
17  Rhodesië (RHO)1335412
18  Nieu-Seeland (NZL)103339
19  Switserland (SUI)363249
20  Argentinië (ARG)2439
21  Ierland (IRL)172428
22  Noorweë (NOR)2815410
23  België (BEL)231124
 Joego-Slawië (YUG)221124
25  Indië (IND)101001
 Kenia (KEN)41001
27  Spanje (ESP)200404
28  Finland (FIN)240213
29  Hongkong (HKG)100112
30  Hongarye (HUN)50011
 Tsjeggo-Slowakye (TCH)190011
Totaal (31 NPKs)188187200575

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee