Paralimpiese Winterspele 1976

Ie Paralimpiese Winterspele
Paralimpiesespele van 1976

Gehou inÖrnsköldsvik, Swede
Deelnemende lande16
Deelnemende atlete198 (161 mans, 37 vroue)
Items52 in 2 sporte
Openingseremonie21 Februarie 1976
Sluitingseremonie28 Februarie 1976
Amptelik geopen deurKoning Carl XVI Gustaf
Atlete-eed(sedert 1992)
Beampte-eed
Olimpiese vlam(sedert 1992)
Vorige Spele:
Volgende Spele1980: Geilo (Noorweë)

Die Paralimpiese Winterspele 1976 (Sweeds: Paralympiska vinterspelen 1976), destyds bekend as die 1ste Olimpiese Winterspele vir Gestremdes, is tussen 21 en 28 Februarie 1976 in Örnsköldsvik, Swede, aangebied. Tydens die geleentheid het 198 atlete uit 16 nasies aan 52 items in 2 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Dit was die eerste Paralimpiese Winterspele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Die Olimpiese Winterspele 1976 is tussen 4 en 15 Februarie in Innsbruck gehou. Die Paralimpiese Somerspele 1976 is in Toronto, Kanada, aangebied.

Sporte

2 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

  • Alpeski (28)
  • Heg-en-steg-ski (25)

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Kaart van deelnemende nasies in 1976
Aantal atlete volgens deelnemende nasies in 1976:

   1–4 atlete

   5–9 atlete

   10–19 atlete

   meer as 20 atlete

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Wes-Duitsland (FRG)321012628
2  Switserland (SUI)15101112
3  Finland (FIN)2687722
4  Noorweë (NOR)2373212
5  Swede (SWE)1667720
6  Oostenryk (AUT)245161435
7  Tsjeggo-Slowakye (TCH)53003
8  Frankryk (FRA)212035
9  Kanada (CAN)62024
Totaal (16 NPKs)198534642141

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee