Paralimpiese Somerspele 2000

XIe Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 2000

Gehou inSydney, Australië
Deelnemende lande123
Deelnemende atlete3 879 (2 890 mans, 989 vroue)
Items550 in 20 sporte
Openingseremonie18 Oktober 2000
Sluitingseremonie29 Oktober 2000
Amptelik geopen deurGoewerneur-generaal William Deane
Atlete-eed(sedert 2012)
Beampte-eed(sedert 2008)
Olimpiese vlamLouise Sauvage
Vorige Spele1996: Atlanta (VSA)
Volgende Spele2004: Athene (Griekeland)

Die Paralimpiese Somerspele 2000 (Engels: 2000 Summer Paralympics) is tussen 18 en 29 Oktober 2000 in Sydney, Australië, aangebied. Tydens die geleentheid het 3 879 atlete uit 104 nasies aan 550 items in 19 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1] Dit was die elfde Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste in die Suidelike Halfrond.

Die Suid-Afrikaanse span behaal 'n dertiende plek met 38 medaljes (dertien goud, twaalf silwer en dertien brons) en verbeter agt wêreldrekords.

Die Olimpiese Somerspele 2000 is tussen 15 September en 1 Oktober in Sydney gehou.

Sporte

19 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die aantal atlete per land in hakies aangedui:

Aantal medaljes

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Australië (AUS)285633947149
2  Verenigde Koninkryk (GBR)215414347131
3  Kanada (CAN)16638332596
4  Spanje (ESP)383038106
5  Verenigde State (USA)363934109
6  Volksrepubliek China (CHN)8734221773
7  Frankryk (FRA)30282886
8  Pole (POL)11319221253
9  Suid-Korea (KOR)89187732
10  Duitsland (GER)16413895
11  Tsjeggië (CZE)15151343
12  Japan (JPN)15113171141
13  Suid-Afrika (RSA)13121338
14  Rusland (RUS)8912111235
15  Nederland (NED)102129930
16  Iran (IRI)40124723
17  Meksiko (MEX)10121234
18  Italië (ITA)981027
19  Denemarke (DEN)881430
20  Switserland (SUI)5484820
21  Hongkong (HKG)83718
22  Nigerië (NGR)71513
23  Egipte (EGY)6121028
24  Brasilië (BRA)610622
25  Nieu-Seeland (NZL)68418
26  Portugal (POR)5265415
27  Tunisië (TUN)64111
28  Belarus (BLR)581023
29  Swede (SWE)561021
30  Thailand (THA)4154211
31  Ierland (IRL)395319
32  Hongarye (HUN)42451423
33  Griekeland (GRE)44311
34  Kuba (CUB)4228
35  Oekraïne (UKR)3201437
36  Slowakye (SVK)4635513
37  Israel (ISR)3216
38  Algerië (ALG)83003
39  Oostenryk (AUT)27615
40  Noorweë (NOR)3926715
41  Ysland (ISL)2024
42  België (BEL)1449
43  Finland (FIN)13610
44  Sjinees Taipei (TPE)1247
45  Estland (EST)101135
46  Kenia (KEN)1124
47  Peru (PER)1102
48  Ivoorkus (CIV)1012
49  Bulgarye (BUL)1001
 Jordanië (JOR)1001
 Zimbabwe (ZIM)1001
52  Faroëreilande (FRO)0314
 Verenigde Arabiese Emirate (UAE)140314
54  Argentinië (ARG)0235
55  Slowenië (SLO)0224
56  Litaue (LTU)0213
57  Koeweit (KUW)260145
58  Bahrein (BRN)0112
 Panama (PAN)0112
60  Azerbeidjan (AZE)0101
 Bosnië en Herzegowina (BIH)0101
 Joego-Slawië (YUG)60101
63  Letland (LAT)50033
64  Libië (LBA)170011
 Palestynse Owerheid (PLE)20011
 Filippyne (PHI)20011
 Puerto Rico (PUR)0011
 Venezuela (VEN)0011
Totaal (68 NPKs)5505495581657

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee