Paralimpiese Somerspele 1976

Ve Paralimpiese Somerspele
Paralimpiesespele van 1976

Gehou inToronto, Kanada
Deelnemende lande40
Deelnemende atlete1 271 (999 mans, 271 vroue)
Items448 in 13 sporte
Openingseremonie4 Augustus 1976
Sluitingseremonie12 Augustus 1976
Amptelik geopen deurPauline Mills McGibbon
Luitenant-Goewerneur van Ontario
Atlete-eed(sedert 2012)
Beampte-eed(sedert 2008)
Olimpiese vlam(sedert 1992)
Vorige Spele1972: Heidelberg (Wes-Duitsland)
Volgende Spele1980: Arnhem (Nederland)

Die Paralimpiese Somerspele 1976 (Engels: 1976 Summer Paralympics, Frans: Les Ve Paralympiques d'été), destyds bekend as die Torontolympiad – 1976 Olimpiade vir Liggaamlik Gestremdes, is tussen 4 en 12 Augustus 1976 in Toronto, Kanada, aangebied. Tydens die geleentheid het 1 271 atlete uit 40 nasies aan 448 items in 13 verskillende sportsoorte deelgeneem.[1]

Dit was die vyfde Paralimpiese Spele wat aangebied is. Die naam "Paralimpiese Spele" is deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) in 1984 aanvaar, terwyl die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989 gestig is.

Suid-Afrika helaal die negentiende plek met 'n totaal van 26 medaljes (ses goud, nege silwer en elf brons).

Die Olimpiese Somerspele 1976 is tussen 17 Julie en 1 Augustus in Montreal gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1976 is in Örnsköldsvik, Swede, aangebied.

Sporte

13 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.

Deelnemende nasies

Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Getal medaljes

Kaart van die Paralimpiese boikot van 1976

Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:

 Plek Land Deelnemers Goud Silwer BronsTotaal
1  Verenigde State (USA)664445155
2  Nederland (NED)5845251484
3  Israel (ISR)40131669
4  Wes-Duitsland (FRG)37342697
5  Verenigde Koninkryk (GBR)8729283794
6  Kanada (CAN)25262677
7  Pole (POL)24171253
8  Frankryk (FRA)23211458
9  Swede (SWE)21282574
10  Oostenryk (AUT)18161751
11  Australië (AUS)1618741
12  Meksiko (MEX)1614939
13  Finland (FIN)5012201850
14  Japan (JPN)106319
15  Switserland (SUI)9121031
16  Noorweë (NOR)96419
17  België (BEL)77822
18  Nieu-Seeland (NZL)71513
19  Suid-Afrika (RSA)691126
20  Egipte (EGY)5218
21  Ierland (IRL)410620
22  Spanje (ESP)46212
23  Argentinië (ARG)34714
24  Denemarke (DEN)3036
25  Italië (ITA)251118
26  Indonesië (INA)2136
27  Suid-Korea (KOR)1214
28  Mianmar (BIR)1113
29  Peru (PER)1023
30  Hongarye (HUN)1012
31  Hongkong (HKG)0123
32  Brasilië (BRA)0101
33  Guatemala (GUA)0011
Totaal (33 NPKs)4473783481173

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Paralimpiese Spele

Somerspele:Rome 1960Tokio 1964Tel Aviv 1968Heidelberg 1972Toronto 1976Arnhem 1980New York & Stoke Mandeville 1984Seoel 1988Barcelona 1992Atlanta 1996Sydney 2000Athene 2004Beijing 2008Londen 2012Rio de Janeiro 2016Tokio 2020Parys 2024Los Angeles 2028Brisbane 2032
Winterspele:Örnsköldsvik 1976Geilo 1980Innsbruck 1984Innsbruck 1988Tignes-Albertville 1992Lillehammer 1994Nagano 1998Salt Lake City 2002Turyn 2006Vancouver 2010Sotsji 2014Pyeongchang 2018Beijing 2022Milaan/Cortina 2026
Internasionale Paralimpiese KomiteeNasionale Paralimpiese Komitee