Paralimpiese Somerspele 1992
IXe Paralimpiese Somerspele | ||||||||||||||||||||||||
|
Die Paralimpiese Somerspele 1992 (Spaans: Juegos Paralímpicos de Verano de 1992; Katalaans: Jocs Paralímpics d'estiu de 1992) is tussen 3 en 14 September in Barcelona gehou, terwyl die Paralimpiese Spele vir geestelik gestremdes tussen 15 en 22 September in Madrid gehou is.[1] Tydens die geleentheid in Barcelona het 3 020 atlete uit 82 nasies aan sowat 487 items in 15 verskillende sportsoorte deelgeneem, terwyl tydens die geleentheid in Madrid 1 600 atlete uit 75 nasies aan 68 items in 5 verskillende sportsoorte deelgeneem het.[2]
Dit was die negende Paralimpiese Somerspele wat aangebied is en die eerste sedert die stigting van die Internasionale Paralimpiese Komitee (IPK) in 1989.
Suid-Afrika word toegelaat om aan die Spele deel te neem na 'n 12 jaar skorsing as gevolg van apartheid en behaal 'n 27ste plek met agt medaljes (vier goud, een silwer en drie brons). Die span breek ook drie wêreldrekords en een Paralimpiese rekord.
Die Olimpiese Somerspele 1992 is tussen 25 Julie en 9 Augustus in Barcelona gehou. Die Paralimpiese Winterspele 1992 is in Albertville, Frankryk, aangebied.
Sporte
15 Paralimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
- 7-per-kant sokker (1)
- Atletiek (214)
- Boccia (3)
- Boogskiet (7)
- Doelbal (2)
- Fietsry (9)
- Judo (7)
- Optelsport
- Kragoptel (10)
- Bankdruk (5)
- Rolstoelbasketbal (2)
- Rolstoelskerm (14)
- Rolstoeltennis (4)
- Sitvlugbal (2)
- Skyfskiet (16)
- Swem (163)
- Tafeltennis (30)
Deelnemende nasies
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Paralimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Algerië (35)
- Argentinië (27)
- Aruba
- Australië (134)
- Bahrein (4)
- België (73)
- Bolivië
- Brasilië (41)
- Bulgarye (7)
- Burkina Faso (3)
- Chili (2)
- Chinees Taipei (11)
- Colombia (6)
- Costa Rica (2)
- Curaçao
- Denemarke (43)
- Dominikaanse Republiek (1)
- Duitsland (238)
- Ecuador (3)
- Egipte (41)
- El Salvador
- Estland (6)
- Faroëreilande (3)
- Fidji
- Filippyne
- Finland (67)
- Frankryk (145)
- Ghana
- Griekeland (7)
- Guatemala
- Honduras
- Hongarye (43)
- Hongkong (21)
- Ierland (58)
- Indië (9)
- Irak (18)
- Iran (29)
- Israel
- Italië (88)
- Ivoorkus
- Jamaika (4)
- Japan (76)
- Jemen (2)
- Jordanië
- Kanada (138)
- Kenia (15)
- Koeweit (24)
- Kroasië (6)
- Kuba (10)
- Letland (2)
- Liechtenstein (3)
- Litaue (4)
- Luxemburg (2)
- Macau (2)
- Maleisië (10)
- Malta
- Marokko (4)
- Meksiko
- Mianmar (1)
- Namibië (2)
- Nederland (99)
- Nicaragua
- Nieu-Seeland
- Nigerië (6)
- Noorweë (38)
- Oman (4)
- Onafhanklike atlete (16)
- Oostenryk (36)
- Pakistan
- Panama (2)
- Paraguay
- Pole (40)
- Portugal (30)
- Puerto Rico (9)
- Roemenië
- Saoedi-Arabië
- Seychelle (2)
- Sierra Leone
- Singapoer (4)
- Siprus (4)
- Sirië (2)
- Slowenië (8)
- Spanje
- Suid-Afrika (10)
- Suid-Korea (66)
- Suriname
- Sri Lanka
- Swede (99)
- Switserland (41)
- Tanzanië (1)
- Thailand (5)
- Tsjeggo-Slowakye (29)
- Tunisië (1)
- Turkye (1)
- Uruguay (2)
- Venezuela (10)
- Verenigde Arabiese Emirate (1)
- Verenigde Koninkryk (209)
- Verenigde span
- Verenigde State
- Volksrepubliek China (24)
- Ysland (12)
- Zimbabwe
Getal medaljes
Hier is al die lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Verenigde State (USA) | – | 75 | 52 | 48 | 175 |
2 | Duitsland (GER) | 238 | 61 | 51 | 59 | 171 |
3 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 209 | 40 | 47 | 41 | 128 |
4 | Frankryk (FRA) | 145 | 36 | 36 | 34 | 106 |
5 | Spanje (ESP) | – | 34 | 31 | 42 | 107 |
6 | Kanada (CAN) | 138 | 28 | 21 | 26 | 75 |
7 | Australië (AUS) | 134 | 24 | 27 | 25 | 76 |
8 | Verenigde span (EUN) | – | 16 | 14 | 15 | 45 |
9 | Nederland (NED) | 99 | 14 | 14 | 11 | 39 |
10 | Noorweë (NOR) | 38 | 13 | 13 | 7 | 33 |
11 | Denemarke (DEN) | 43 | 12 | 22 | 12 | 46 |
12 | Suid-Korea (KOR) | 66 | 11 | 15 | 18 | 44 |
13 | Volksrepubliek China (CHN) | 24 | 11 | 7 | 7 | 25 |
14 | Pole (POL) | 40 | 10 | 12 | 10 | 32 |
15 | Italië (ITA) | 88 | 10 | 7 | 18 | 35 |
16 | Japan (JPN) | 76 | 8 | 7 | 15 | 30 |
17 | Finland (FIN) | 67 | 8 | 6 | 11 | 25 |
18 | Swede (SWE) | 99 | 7 | 22 | 9 | 38 |
19 | Egipte (EGY) | 41 | 7 | 6 | 7 | 20 |
20 | Switserland (SUI) | 41 | 6 | 16 | 13 | 35 |
21 | België (BEL) | 73 | 5 | 5 | 7 | 17 |
22 | Oostenryk (AUT) | 36 | 5 | 4 | 13 | 22 |
23 | Nieu-Seeland (NZL) | – | 5 | 1 | 0 | 6 |
24 | Tsjeggo-Slowakye (TCH) | 29 | 4 | 3 | 6 | 13 |
25 | Hongarye (HUN) | 43 | 4 | 3 | 4 | 11 |
26 | Onafhanklike atlete (IPP) | 16 | 4 | 3 | 1 | 8 |
27 | Suid-Afrika (RSA) | 10 | 4 | 1 | 3 | 8 |
28 | Hongkong (HKG) | 21 | 3 | 4 | 4 | 11 |
29 | Kuba (CUB) | 10 | 3 | 3 | 3 | 9 |
Portugal (POR) | 30 | 3 | 3 | 3 | 9 | |
31 | Ysland (ISL) | 12 | 3 | 2 | 12 | 17 |
32 | Brasilië (BRA) | 41 | 3 | 0 | 4 | 7 |
33 | Nigerië (NGR) | 6 | 3 | 0 | 0 | 3 |
34 | Israel (ISR) | – | 2 | 4 | 5 | 11 |
35 | Slowenië (SLO) | 8 | 2 | 0 | 1 | 3 |
36 | Koeweit (KUW) | 24 | 1 | 3 | 1 | 5 |
37 | Iran (IRI) | 29 | 1 | 2 | 1 | 4 |
38 | Bulgarye (BUL) | 7 | 1 | 2 | 0 | 3 |
Panama (PAN) | 2 | 1 | 2 | 0 | 3 | |
40 | Argentinië (ARG) | 27 | 1 | 1 | 0 | 2 |
41 | Kenia (KEN) | 15 | 1 | 0 | 1 | 2 |
42 | Litaue (LTU) | 4 | 0 | 4 | 3 | 7 |
43 | Ierland (IRL) | 58 | 0 | 3 | 4 | 7 |
44 | Estland (EST) | 6 | 0 | 2 | 1 | 3 |
Griekeland (GRE) | 7 | 0 | 2 | 1 | 3 | |
46 | Meksiko (MEX) | – | 0 | 1 | 10 | 11 |
47 | Jamaika (JAM) | 4 | 0 | 1 | 2 | 3 |
Maleisië (MAS) | 10 | 0 | 1 | 2 | 3 | |
49 | Faroëreilande (FRO) | 3 | 0 | 1 | 0 | 1 |
50 | Bahrein (BRN) | 4 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Irak (IRQ) | 18 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Kroasië (CRO) | 6 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Chinees Taipei (TPE) | 11 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Thailand (THA) | 5 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Venezuela (VEN) | 10 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Totaal (55 NPKs) | – | 490 | 487 | 526 | 1503 |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Paralimpiese Somerspele 1992.
- (en) Barcelona 1992 Paralympic.org. Internasionale Paralimpiese Komitee.