Hassan Rohani

Hassan Rohani (Persies: حسن روحانی, Ḥasan Rūḥānī; geboortenaam: Hassan Feridon; * 13 November 1948 in Sorkheh, provinsie Semnan) is 'n Iranse politikus en Sjiïtiese regsgeleerde (moedjtahid) met die godsdienstige titel Hodjatoleslam wat tans die amp van president beklee. Binne die spektrum van Iranse politiek word Rohani dikwels as gematig bestempel.

Hassan Rohani
حسن روحانی
Hassan Rohani
Hassan Rohani in 2017

7de President van die Islamitiese Republiek van Iran
Ampsbekleër
Termynaanvang
4 Augustus 2013
ViseEshagh Dschahangiri
Voorafgegaan deurMahmoud Ahmadinejad

Sekretaris van die Hoogste Nasionale Veiligheidsraad
Ampstermyn
14 Oktober 1989 – 15 Augustus 2005
ViseHossein Mousavian
PresidentAkbar Hashemi Rafsanjani
Mohammad Khatami
Voorafgegaan deurAmp geskep
Opgevolg deurAli Larijani

Adjunk-spreker van die Islamitiese Raadplegende Vergadering
Ampstermyn
28 Mei 1992 – 26 Mei 2000
Voorafgegaan deurBehzad Nabavi
Opgevolg deurMohammad-Reza Khatami

Hoof van die Departement van Buitelandse Beleid en nasionale veiligheid
Ampstermyn
10 Mei 1992 – 10 Mei 2000
Voorafgegaan deurEshaq Jahangiri
Opgevolg deurAlaeddin Boroujerdi

Hoof van die Departement van Verdediging
Ampstermyn
7 November 1980 – 12 Mei 1988
Voorafgegaan deurHashem Sabbaghian
Opgevolg deurAsadollah Bayat-Zanjani

Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande
Ampsbekleër
Termynaanvang
3 Augustus 2003
Voorafgegaan deurMahmoud Ahmadinejad

Lid van die Islamitiese Raadplegende Vergadering vanuit Teheran
Ampstermyn
17 Mei 1984 – 5 Mei 2000
Voorafgegaan deurHassan Habibi
Opgevolg deurFatemeh Haghighatjoo

Lid van die Islamitiese Raadplegende Vergadering vanuit Semnan
Ampstermyn
9 Mei 1980 – 17 Mei 1984
Voorafgegaan deurAlireza Khosravi
Opgevolg deurHossein Chitsaz

Persoonlike besonderhede
Gebore12 November 1948 (1948-11-12) (75 jaar oud)
Sorkheh, Iran
Politieke partyVereniging van Vegtende Geestelikes
Eggenoot/-noteSahebeh Rohani
Kind(ers)5
Alma materQom Hawza
Nasionale Universiteit van Teheran
Glasgow Caledonian University
ReligieSjiïtiese Islam
Handtekening

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Iran Iran
Diens/Tak Iranse Lugverdedigingsmag[1] (1986–1991)
Gewapende Magte van die Islamitiese Republiek van Iran[1] (1988–1989)
Jare in diens1971–1972 (diensplig)
1986–1991
EenheidSepah Danesj van Neisjabur (1971-1972)
Oorloë/VeldslaeIran-Irakse oorlog
Toekennings1ste graad Nasr Medal[2]
2de graad Fath Medal[3]

In die Iranse presidentsverkiesing op 14 Junie 2013 is hy met meer as 50 persent van die uitgebragte stemme as opvolger van Mahmoud Ahmadinejad en sewende president van die Islamitiese Republiek van Iran verkies. Rohani het sy amp op 4 Augustus 2013 oorgeneem.

In die presidensiële verkiesing van 19 Mei 2017 is Rohani met 'n algehele meerderheid van 57 persent van die uitgebragte stemme vir 'n tweede ampstermyn herverkies.[4]

Verwysings

Eksterne skakels