Aardos (astrologie)

己丑

Die Aardos (己丑, jǐchǒu) is die 26ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, ; die element Aarde en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardosjaar het in 2009 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 26 Januarie 2009 tot 13 Februarie 2010.

Aardosjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Aardosjare:

Jare van die Aardos
0123456789
02672 v.C.2612 v.C.2552 v.C.2492 v.C.2432 v.C.2372 v.C.2312 v.C.2252 v.C.2192 v.C.2132 v.C.
102072 v.C.2012 v.C.1952 v.C.1892 v.C.1832 v.C.1772 v.C.1712 v.C.1652 v.C.1592 v.C.1532 v.C.
201472 v.C.1412 v.C.1352 v.C.1292 v.C.1232 v.C.1172 v.C.1112 v.C.1052 v.C.992 v.C.932 v.C.
30872 v.C.812 v.C.752 v.C.692 v.C.632 v.C.572 v.C.512 v.C.452 v.C.392 v.C.332 v.C.
40272 v.C.212 v.C.152 v.C.92 v.C.32 v.C.2989149209269
50329389449509569629689749809869
6092998910491109116912291289134914091469
701529158916491709176918291889194920092069
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 752 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Aardrot (戊子)
Aardos (己丑)Volgende teken
Metaaltier (庚寅)