Aardvark (astrologie)

己亥

Die Aardvark (己亥, jǐhài) is die 36ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die sesde Hemelstam (己, ) – die element Aarde en Jin – met die 12de Aardtak (亥, hài), gesimboliseer deur die Vark (猪, zhū).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aardvarkjaar het in 1959 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 8 Februarie 1959 tot 27 Januarie 1960.

Aardvarkjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Aardvarkjare:

Jare van die Aardvark
0123456789
02662 v.C.2602 v.C.2542 v.C.2482 v.C.2422 v.C.2362 v.C.2302 v.C.2242 v.C.2182 v.C.2122 v.C.
102062 v.C.2002 v.C.1942 v.C.1882 v.C.1822 v.C.1762 v.C.1702 v.C.1642 v.C.1582 v.C.1522 v.C.
201462 v.C.1402 v.C.1342 v.C.1282 v.C.1222 v.C.1162 v.C.1102 v.C.1042 v.C.982 v.C.922 v.C.
30862 v.C.802 v.C.742 v.C.682 v.C.622 v.C.562 v.C.502 v.C.442 v.C.382 v.C.322 v.C.
40262 v.C.202 v.C.142 v.C.82 v.C.22 v.C.3999159219279
50339399459519579639699759819879
6093999910591119117912391299135914191479
701539159916591719177918391899195920192079
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 742 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Aardhond (戊戌)
Aardvark (己亥)Volgende teken
Metaalrot (庚子)