Houtbok (astrologie)

乙未

Die Houtbok (乙未, yǐwèi) is die 32ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, ; die element Hout en Jin) met die agtste Aardtak (未, wèi), gesimboliseer deur die Bok (羊, yáng).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtbokjaar het in 2015 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 19 Februarie 2015 tot 17 Februarie 2016.

Houtbokjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Houtbokjare:

Jare van die Houtbok
0123456789
02666 v.C.2606 v.C.2546 v.C.2486 v.C.2426 v.C.2366 v.C.2306 v.C.2246 v.C.2186 v.C.2126 v.C.
102066 v.C.2006 v.C.1946 v.C.1886 v.C.1826 v.C.1766 v.C.1706 v.C.1646 v.C.1586 v.C.1526 v.C.
201466 v.C.1406 v.C.1346 v.C.1286 v.C.1226 v.C.1166 v.C.1106 v.C.1046 v.C.986 v.C.926 v.C.
30866 v.C.806 v.C.746 v.C.686 v.C.626 v.C.566 v.C.506 v.C.446 v.C.386 v.C.326 v.C.
40266 v.C.206 v.C.146 v.C.86 v.C.26 v.C.3595155215275
50335395455515575635695755815875
6093599510551115117512351295135514151475
701535159516551715177518351895195520152075
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 746 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Houtperd (甲午)
Houtbok (乙未)Volgende teken
Vuuraap (丙申)