Aarddraak (astrologie)

戊辰

Die Aarddraak (戊辰, wùchén) is die vyfde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vyfde Hemelstam (戊, ; die element Aarde en Jang) met die vyfde Aardtak (辰, chén), gesimboliseer deur die Draak (龍, lóng).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Aarddraakjaar het in 1988 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 17 Februarie 1988 tot 5 Februarie 1989.

Aarddraakjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Aarddraakjare:

Jare van die Aarddraak
0123456789
02693 v.C.2633 v.C.2573 v.C.2513 v.C.2453 v.C.2393 v.C.2333 v.C.2273 v.C.2213 v.C.2153 v.C.
102093 v.C.2033 v.C.1973 v.C.1913 v.C.1853 v.C.1793 v.C.1733 v.C.1673 v.C.1613 v.C.1553 v.C.
201493 v.C.1433 v.C.1373 v.C.1313 v.C.1253 v.C.1193 v.C.1133 v.C.1073 v.C.1013 v.C.953 v.C.
30893 v.C.833 v.C.773 v.C.713 v.C.653 v.C.593 v.C.533 v.C.473 v.C.413 v.C.353 v.C.
40293 v.C.233 v.C.173 v.C.113 v.C.53 v.C.868128188248
50308368428488548608668728788848
6090896810281088114812081268132813881448
701508156816281688174818081868192819882048
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 773 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Vuurkonyn (丁卯)
Aarddraak (戊辰)Volgende teken
Aardslang (己巳)