Vuurkonyn (astrologie)

丁卯

Die Vuurkonyn (丁卯, dīngmǎo) is die vierde jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die vierde Hemelstam (丁, dīng; die element Vuur en Jin) met die vierde Aardtak (卯, mǎo), gesimboliseer deur die Konyn (兔, ).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurkonynjaar het in 1987 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 29 Januarie 1987 tot 16 Februarie 1988.

Vuurkonynjare

Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支












Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die volgende jare is Vuurkonynjare:

Jare van die Vuurkonyn
0123456789
02694 v.C.2634 v.C.2574 v.C.2514 v.C.2454 v.C.2394 v.C.2334 v.C.2274 v.C.2214 v.C.2154 v.C.
102094 v.C.2034 v.C.1974 v.C.1914 v.C.1854 v.C.1794 v.C.1734 v.C.1674 v.C.1614 v.C.1554 v.C.
201494 v.C.1434 v.C.1374 v.C.1314 v.C.1254 v.C.1194 v.C.1134 v.C.1074 v.C.1014 v.C.954 v.C.
30894 v.C.834 v.C.774 v.C.714 v.C.654 v.C.594 v.C.534 v.C.474 v.C.414 v.C.354 v.C.
40294 v.C.234 v.C.174 v.C.114 v.C.54 v.C.767127187247
50307367427487547607667727787847
6090796710271087114712071267132713871447
701507156716271687174718071867192719872047
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 774 v.C.

Eksterne skakels

Vorige teken
Vuurtier (丙寅)
Vuurkonyn (丁卯)Volgende teken
Aarddraak (戊辰)